RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

12/2/2022
Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.

Duration:00:21:57

Hou jou sake-inligting veilig

12/2/2022
Ahmore Burger-Smidt van Werksmans gesels oor wat sy bedoel met werknemers wat te behulpsaam kan wees in die kuberruimte en oor data en lêers wat na die verkeerde mense gestuur word.

Duration:00:06:50

Senwes se omset groei skerp

12/2/2022
Francois Strydom, uitvoerende hoof van Senwes gesels oor of die voortdurende reën kommer skep, hul winsverslag en sy vooruitsigste vir die volgende ses maande en jaar.

Duration:00:06:26

Markoorsig

12/2/2022
Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die rand wat onder druk is, die banksektor en oor Tiger Brands se winsverslag.

Duration:00:08:08

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 02 de Desember 2022

12/2/2022
Tinus de Jager – Moneyweb

Duration:00:48:33

Die SAID registreer nou self mense vir belasting

12/1/2022
Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gesels oor hul inisiatief om self belastingbetalers te registeer en oor die program vir vrywillige openbaarmaking.

Duration:00:09:23

Planet Fitness groei van een tak in Benoni tot 48 landswyd

12/1/2022
Mannee De Wet, medestigter en besturende direkteur by Planet Fitness gesels oor sy agtergrond, sy loopbaan en wat hy doen om te ontspan.

Duration:00:10:03

Gaan die president bedank en indien wel, wat gaan dan gebeur?

12/1/2022
Prof Jannie Rossouw, professor by Wits Besigheidskool en Andre Cilliers, direkteur by Treasury One gesels oor of die president sal bedank, wat hierdie ontwikkeling beteken vir SA en oor wat hulle dink van die markte se reaksie vandag.

Duration:00:16:03

Markoorsig

12/1/2022
Mia Kruger van Kruger Internasionaal gesels oor die rand se reaksie, MTN en Turkcell en Murray & Roberts wat sy belang in Gautrain verkoop het.

Duration:00:07:31

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 01 ste Desember 2022

12/1/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:50:18

Elon Musk se planne met Twitter laat kriptogeldeenhede spring

11/30/2022
Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor Elon Musk se planne en Dodgecoin.

Duration:00:07:09

Transnet se planne om private operateurs op sy spoorlyne toe te laat, ontspoor

11/30/2022
Mesela Nhlapo, uitvoerende hoof van Afrika Spoorbedryfvereniging gesels oor hoekom die proses misluk het en of dit moontlik is om 'n beduidende deel van Transnet na die private sektor te sien skuif.

Duration:00:06:16

Hoe stabiel is Suid-Afrika se finansiële stelsel?

11/30/2022
Dr. Nicola Brink, hoof van die Finansiële Stabiliteit departement by die Reserwebank gesels oor die risiko's wat die stabiliteit van Suid-Afrika se finansiële stelsel beïnvloed.

Duration:00:10:19

Die regering plaas 'n verbod op die uitvoer van koper en skrootmetaal

11/30/2022
Evert Swanepoel, Koper Ontwikkelingsvereniging van Afrika gesels oor of hierdie regulasies koperdiefstal sal verminder en wat die sakemodel van koperdiefstal is.

Duration:00:09:41

Discovery beleggingswenk van die dag

11/30/2022
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak deel sy beleggingswenk van die dag.

Duration:00:05:53

Markoorsig

11/30/2022
Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die markte in November en Datatec se aandeelprys.

Duration:00:04:35

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 30 ste November 2022

11/30/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:58

Dis te nat in die Vrystaat om te saai

11/29/2022
Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou gesels oor hoe erg die toestande nou is en of die reën reeds die oes in die huidige seisoen benadeel het.

Duration:00:03:51

Hou emosie uit jou beleggings

11/29/2022
Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth gesels oor hoe om jou beleggings te beheer sonder emosies.

Duration:00:07:52

Daar is kopers vir nuwe huise

11/29/2022
Mariena Cloete, streeksverkoopsbestuurder by Ooba gesels oor waarom die nuwe ontwikkelinge so gesog is en oor die top drie gewilde plekke in die land.

Duration:00:06:07