RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes

Elon Musk se planne met Twitter laat kriptogeldeenhede spring

11/30/2022
Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika

Duration:00:07:09

Transnet se planne om private operateurs op sy spoorlyne toe te laat, ontspoor

11/30/2022
Mesela Nhlapo – uitvoerende hoof, Afrika Spoorbedryfvereniging

Duration:00:06:16

Hoe stabiel is Suid-Afrika se finansiële stelsel?

11/30/2022
Dr. Nicola Brink – hoof van die Finansiële Stabiliteit departement, Reserwebank

Duration:00:10:19

Die regering plaas 'n verbod op die uitvoer van koper en skrootmetaal

11/30/2022
Evert Swanepoel – Koperontwikkelingsvereniging Afrika

Duration:00:09:41

Discovery beleggingswenk van die dag:

11/30/2022
Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak

Duration:00:05:53

Markoorsig

11/30/2022
Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Duration:00:04:35

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 30 ste November 2022

11/30/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:58

Dis te nat in die Vrystaat om te saai

11/29/2022
Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou gesels oor hoe erg die toestande nou is en of die reën reeds die oes in die huidige seisoen benadeel het.

Duration:00:03:51

Hou emosie uit jou beleggings

11/29/2022
Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth gesels oor hoe om jou beleggings te beheer sonder emosies.

Duration:00:07:52

Daar is kopers vir nuwe huise

11/29/2022
Mariena Cloete, streeksverkoopsbestuurder by Ooba gesels oor waarom die nuwe ontwikkelinge so gesog is en oor die top drie gewilde plekke in die land.

Duration:00:06:07

Die dieselprys kan met R1.28 sak in Desember

11/29/2022
Omri Thomas, beleggingshoof van Abax Investments gesels oor die voorspelling dat die petrolprys gaan styg en oor hoe die toekoms lyk.

Duration:00:05:56

African Bank maak meer as ‘n halfmiljoen nuwe bankrekeninge oop

11/29/2022
Gustav Raubenheimer, finansiële hoof van African Bank gesels oor of hulle tevrede is met die verslag en hoe dit met die bankse digitale strategie gaan.

Duration:00:03:56

Werkloosheid is minder in die 3de kwartaal

11/29/2022
Johann van Tonder, ekonoom vir finansiële welstand by Momentum gesels oor wat verander het in die derde kwartaal en of dit 'n teken is dat die ekonomie herstel.

Duration:00:05:58

Markoorsig

11/29/2022
Chantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investment gesels oor wat in die markte gebeur het vandag en aandele wat uitgestaan het.

Duration:00:06:24

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 29 ste November 2022

11/29/2022
Tinus de Jager – Moneyweb

Duration:00:49:25

Kuberkrakers is besig om al hoe meer na Afrika te kyk

11/28/2022
Prof. Basie von Solms – navorsingsprofessor in Kubersekuriteit by die Sentrum vir Kuberveiligheid aan die Universiteit van Johannesburg

Duration:00:05:55

Die OBK wil in die waterstofbedryf belê

11/28/2022
Prof. Wikus van Niekerk van die Universiteit van Stellenbosch gesels oor hoe ingewikkeld die groen waterstof proses is en of dit as 'n kragbron gebruik kan word.

Duration:00:09:58

Tsogo Sun Gaming op koers om weer die boerpot te slaan

11/28/2022
Chris du Toit, uitvoerende hoof van Tsogo Sun Gaming gesels oor die groep se omset, wat die uitbetaalkoers van hul masjiene is en hoe beurtkrag hulle raak.

Duration:00:09:12

Hoekom verstewig die rand?

11/28/2022
Gert Visser, buitelandse valutaspesialis by RMB gesels oor hoekom die rand verstewig het en die vloei van geld in en uit SA.

Duration:00:10:20

Markoorsig

11/28/2022
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die olieprys en die JSE wat die notering van Zeda goedgekeyr het.

Duration:00:10:09