RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes

Kuberkrakers is besig om al hoe meer na Afrika te kyk

11/28/2022
Prof. Basie von Solms – navorsingsprofessor in Kubersekuriteit by die Sentrum vir Kuberveiligheid aan die Universiteit van Johannesburg

Duration:00:05:55

Die OBK wil in die waterstofbedryf belê

11/28/2022
Prof. Wikus van Niekerk van die Universiteit van Stellenbosch gesels oor hoe ingewikkeld die groen waterstof proses is en of dit as 'n kragbron gebruik kan word.

Duration:00:09:58

Tsogo Sun Gaming op koers om weer die boerpot te slaan

11/28/2022
Chris du Toit, uitvoerende hoof van Tsogo Sun Gaming gesels oor die groep se omset, wat die uitbetaalkoers van hul masjiene is en hoe beurtkrag hulle raak.

Duration:00:09:12

Hoekom verstewig die rand?

11/28/2022
Gert Visser, buitelandse valutaspesialis by RMB gesels oor hoekom die rand verstewig het en die vloei van geld in en uit SA.

Duration:00:10:20

Markoorsig

11/28/2022
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die olieprys en die JSE wat die notering van Zeda goedgekeyr het.

Duration:00:10:09

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 28 ste November 2022

11/28/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:50:50

Kenners antwoord luisteraarsvrae

11/25/2022
Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by FFG en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.

Duration:00:16:24

Kyk na waar jy koop in die kerstyd

11/25/2022
Ulrich Janse van Vuuren, hoof van die teen-bedrog strategie en navorsing afdeling by ABSA Everyday Banking gesels oor hoe veilig aanlyn transaksies is, en waarna mense moet uitkyk.

Duration:00:06:56

Die mense koop dat die stof staan op Swart Vrydag

11/25/2022
Annemi Mennen, bemarkingshoof by One Day Only gesels oor wat vandag uitgestaan het, of dit 'n suksesvolle dag was en of dit verander het van verlede jaar.

Duration:00:05:25

Parys-gebaseerde OECD sê privaatbelegging gaan Suid-Afrika laat groei

11/25/2022
Christie Viljoen, ekonoom by PWC gesels oor of hy met die Franse saamstem en oor private beleggers.

Duration:00:08:59

Markoorsig

11/25/2022
Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by FFG gesels oor die mark wat in die groen geëindig het vandag en markte wat stil was na die VSA se vakansiedag gister.

Duration:00:04:19

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 25 ste November 2022

11/25/2022
Tinus de Jager – Moneyweb

Duration:00:49:04

Clicks koop al die Sorbet skoonheidswinkels

11/24/2022
Bertina Engelbrecht, uitvoerende hoof van Clicks gesels oor wat die koop behels, hoe Sorbet werknemers geraak gaan word, asook wat Clicks en Sorbet kliënte kan verwag.

Duration:00:05:01

Vankansieverhuring is minder as verlede jaar hierdie tyd

11/24/2022
Dennis Pretorius, uitvoerende hoof van die Sakekamer en Toerisme aan die Wesrand gesels oor vakansieverhuring wat minder is as verlede jaar.

Duration:00:06:49

Kaap Agri se omset styg met meer as 48%

11/24/2022
Sean Walsh, uitvoerende hoof van Kaap Agri gesels oor die faktore wat 'n rol speel in die landboubedryf en hul planne om meer nuwe winkels oop te maak.

Duration:00:06:40

Rentekoerse styg met ‘n driekwart persent

11/24/2022
Lullu Krugel, hoofekonoom by PWC gesels oor of daar ‘n ander opsie vir die Reserwebank op hierdie stadium is en of die toekoms dalk anders sal lyk.

Duration:00:12:58

Markoorsig

11/24/2022
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor wat vandag in die markte uitgestaan het, energiepryse, asook Naspers en Prosus wat goed doen in die buiteland.

Duration:00:11:26

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 24 ste November 2022

11/24/2022
Tinus de Jager – Moneyweb

Duration:00:49:57

"Kenners" voorspel Bitcoin kan tot $5000 val of tot $1 miljoen spring. Hoe

11/23/2022
Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor hoe gewone beleggers moet kyk na die kenners se voorspellings.

Duration:00:05:57

"Telkom het nie n transaksie nodig om te oorleef nie"

11/23/2022
Dirk Reyneke, finansiële hoof van Telkom gesels oor die groep se resultate en of Telkom afhanklik is van 'n transaksie om te oorleef.

Duration:00:08:55