RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes

Ontmoet die bestuurder van die bespresterende fonds in Suid-Afrika

12/8/2022
Jacques Conradie, uitvoerende hoof van Peregrine Capital gesels oor sy agtergrond, sy loopbaan en wat hy doen om te ontspan.

Duration:00:12:34

Die jongste oor eksamens wat eiendomsagente moet skryf om steeds te kan werk

12/8/2022
Jan Le Roux, uitvoerende hoof van Leapfrog gesels oor die eksamens wat kandidaat-agente moet skryf en wat die kwalifikasies behels.

Duration:00:05:01

Verbruikersvertroue verbeter in die vierde kwartaal

12/8/2022
George Kershoff, adjunkdirekteur van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek gesels oor verbruikersvertroue wat verbeter het in die vierde kwartaal.

Duration:00:06:31

Groot ongelukkigheid oor regering se jongste groenkrag-projekte

12/8/2022
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport en Tommy Garner, voorsitter van SA Onafhanklike Kragverskaffers gesels oor die regering se jongste groenkrag-projekte.

Duration:00:11:28

Markoorsig

12/8/2022
Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor beurtkrag, vervaardigingsyfers, en handelsverklarings.

Duration:00:06:44

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 08ste Desember 2022

12/8/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:10

Nuwe kripto-regulasies 'n tree in die regte rigting

12/7/2022
Christo de Witt, hoof van bedrywighede by Luno Suid-Afrika verduidelik wat hierdie nuwe regulasies behels.

Duration:00:05:51

Renergen verkoop sy eerste gas. Helium-produksie begin "binnekort"

12/7/2022
Stefano Marani, uitvoerende hoof van Renergen gesels oor hul inkomste, die verskil tussen vloeibare gas en normale gas, asook die status van hul helium produksie.

Duration:00:08:08

Die FSCA verlaag Markus Jooste se binnehandelboete tot R20 miljoen

12/7/2022
Gerhard Van Deventer, hoof van ondersoeke by FSCA gesels oor hoe hulle by die R20 miljoen uitgekom het en teen wanneer Markus moet betaal.

Duration:00:07:21

Gaan politieke onsekerheid banke se aandeelpryse onder druk hou?

12/7/2022
Kokkie Kooyman, portefeuljebestuurder by Denker Capital gesels oor die bank index en hoe beleggers moet kyk na die huidige politieke onsekerheid.

Duration:00:05:51

Transnet maak vordering om kabeldiefstal hok te slaan

12/7/2022
Marius Bennett, hoofbestuurder vir Sekuriteit en Forensies by Transnet gesels oor kabeldiefstal, hoeveel hulle spandeer om kabels te vervang en wat hulle doen om die diefstal te bekamp.

Duration:00:09:04

Markoorsig

12/7/2022
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die wisselkoers, die olieprys, asook Sanlam en Absa se handelsverslae.

Duration:00:05:06

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 07de Desember 2022

12/7/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:47:56

Die olyfbedryf is besig om in Suid-Afrika te blom

12/6/2022
Tiaan Ras, vise-voorsitter van SA Olive gesels oor hoe groot die olyfbedryf in SA is en hoe vinnig dit groei.

Duration:00:06:46

Welgestelde Suid-Afrikaners gee heelwat minder tyd en geld aan liefdadigheid

12/6/2022
Hein Klee, internasionale hoof van Nedbank Private Wealth gesels oor Nedbank se 'Giving Report' navorsing.

Duration:00:09:37

Die gemiddelde werknemer in die aankope- en waardekettingbedrywe verdien R54 000

12/6/2022
Sarie Homan, hoof van CIPS Suid-Afrika gesels oor hul navorsing op salarisse.

Duration:00:06:34

Ekonomie groei heelwat vinniger as verwag, maar nog nie vinnig genoeg nie

12/6/2022
Dawie Roodt, uitvoerende direkteur en hoofekonoom by Efficient Group gesels oor wat sy verwagting was en wat hy dink van die ekonomiese groei.

Duration:00:09:41

Markoorsig

12/6/2022
Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Konsult gesels oor Nedbank se handelsverklaring en die brandstofprys wat styg.

Duration:00:08:26

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 06de November 2022

12/6/2022
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:45:41

Kan 'n kletsbot jou werk doen? Dié een kan dalk

12/5/2022
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor hoe die kletsbot werk en waarvoor dit gebruik sal word.

Duration:00:05:38