Aangenaamsdal se geheim-logo

Aangenaamsdal se geheim

Ewald van Resnburg

Op Aangenaamsdal is ’n vriendekring van graad 6’e en graad 5’s. Alles is egter nie altyd so aangenaam daar nie. Die kinders beleef ook daar die lewe met al sy issues … soos alle kinders maar het. Daar is Cobus. Hy is deel van 'n arm gesin, maar sing...


Premium Chapters
Premium