NG Kenridge Preke-logo

NG Kenridge Preke

Religion & Spirituality Podcasts

Ons hou ’n argief van ouer preke (van die begin van die derde kwartaal 2015 af) op ons YouTube kanaal by https://www.youtube.com/channel/UC1pa0bHEgfiM6IUsSyL259Q

Ons hou ’n argief van ouer preke (van die begin van die derde kwartaal 2015 af) op ons YouTube kanaal by https://www.youtube.com/channel/UC1pa0bHEgfiM6IUsSyL259Q

Location:

South Africa

Description:

Ons hou ’n argief van ouer preke (van die begin van die derde kwartaal 2015 af) op ons YouTube kanaal by https://www.youtube.com/channel/UC1pa0bHEgfiM6IUsSyL259Q

Twitter:

@NGKenridge

Language:

Afrikaans

Contact:

0219134206


Episodes

My diepste waarheid

4/4/2020
Die Here God, wat alles geskep het, en steeds in stand hou, is en bly in sy liefde en genade by sy skepping en by ons as mense betrokke.

Duration:00:06:48

Om te laat gaan

4/2/2020
In hiérdie tyd wat ons tans beleef, is daar dalk reeds baie dinge wat ek en jy moes prysgee, of selfs moes laat gaan. In hierdie “woestyn-ervaring” – as ons dit só kan noem – word ek en jy gekonfronteer met ons eie nietigheid en niksheid, ons weerloosheid en broosheid.

Duration:00:13:04

Om te wag

4/1/2020
Hiérdie jaar se Lydenstyd daag my en jou op ‘n unieke wyse uit om juis te wag. En om God te vertrou dat Hy die groter prentjie en waarheid sien. En te bly gló dat Hy ons ín ons wag nié in die steek sal laat nie. Tot dan wag ons.

Duration:00:11:58

Heilige niksdoen

3/31/2020
Thomas Merton het gesê: "...the man, who learns, in solitude and recollection, to be at peace with his own loneliness, comes to know the invisible companionship of God."

Duration:00:02:38

Stilte

3/30/2020
Tydens Lydenstyd probeer gelowiges doelbewus om méér stil te word, om dalk gereeld na ‘n stil plek toe te gaan, en om hul gedagtes te fokus op die laaste paar dae en ure en gesprekke van Jesus soos die Evangelies dit beskryf.

Duration:00:06:36

Afsondering

3/30/2020
Lydenstyd is deur die eeue reeds ‘n tyd van refleksie, ‘n tyd van herbesinning oor verbintenisse, en ‘n tyd van heroriëntering in jou gees. Dit kan ook ‘n doelbewuste beweging na ‘n woestyn-ervaring genoem word waar ‘n mens in ‘n tyd van afsondering en isolasie jouself doelbewus stroop van soveel as moontlik van dié dinge waarsonder jy glo jy nié kan klaarkom nie.

Duration:00:15:50

Saam-Glo

3/18/2020
Prediker: Christi Thirion Teks: Matteus 3:13 - 4:11 Tema: Saam-Glo Diens: 5fm diens Datum: 15 Maart 2020

Duration:00:25:32

Is die Here by ons, of is hy nie?

3/17/2020
Prediker: Willem Lötter Teks: Eksodus 17:1-7 Tema: Is die Here by ons, of nie? Diens: KFm diens Datum: 15 Maart 2020

Duration:00:38:54

Ons aanbid saam

3/10/2020
Prediker: Jurie Gouws Teks: Hebreërs 10:19-25 Tema: Ons aanbid saam Reeks: Saam is ons beter Diens: Kfm diens Datum: 8 Maart 2020

Duration:00:32:07

Ons dien saam

3/4/2020
Prediker: Dave Viljoen Teks: Rigters 6-8 Tema: Ons dien saam Reeks: Saam is ons beter Diens: 5fm diens Datum: 1 Maart 2020

Duration:00:34:29

Ons dien saam

3/4/2020
Prediker: Willem Lötter Teks: Galasiërs 5:13-26 Tema: Ons dien saam Reeks: Saam is ons beter Diens: RSG diens Datum: 1 Maart 2020

Duration:01:23:38

Ons groei saam

2/25/2020
Prediker: Johan Steenkamp Teks: 1 Tessalonissense 5:11-23 Tema: Ons groei saam Reeks: Saam is ons beter Diens: 5FM diens Datum: 23 Februarie 2020

Duration:00:23:09

Ons groei saam

2/25/2020
Prediker: Dave Viljoen Teks: 1 Korintiërs 10:31, 11:1, Filippense 2:3-4 Tema: Ons groei saam Reeks: Saam is ons beter Diens: RSG diens Datum: 23 Februarie 2020

Duration:00:36:23

Ons hoort saam

2/18/2020
Prediker: Jurie Gouws Teks: Jesaja 2:1-5 Sagaria 8:20-22 Tema: Ons hoort saam Diens: 5FM diens Datum: 16 Februarie 2020

Duration:00:28:57

Ons hoort saam

2/18/2020
Prediker: Christi Thirion Teks: Efesiërs 2:17-22 Tema: Ons hoort saam Diens: KFM diens Datum: 16 Februarie 2020

Duration:00:27:42

Ons reik saam uit

2/12/2020
Prediker: Christi Thirion Teks: Markus 6:30-44 Tema: Ons reik saam uit Diens: 5FM diens Datum: 9 Februarie 2020

Duration:00:37:45

Ons reik saam uit

2/12/2020
Prediker: Dave Viljoen Tema: Ons reik saam uit Diens: KFM diens Datum: 9 Februarie 2020

Duration:00:24:06

Dit wat die meeste saakmaak

2/4/2020
Prediker: Dave Viljoen Teks: 1 Korintiërs 13:1-13 Tema: Dit wat die meeste saakmaak Diens: 5FM diens Datum: 2 Februarie 2020

Duration:00:27:47

Dit wat die meeste saakmaak

2/4/2020
Prediker: Johan Steenkamp Teks: Johannes 13:33-38 Tema: Dit wat die meeste saakmaak Diens: KFM diens Datum: 2 Februarie 2020

Duration:00:17:40

Liefde vir jou vyand

1/27/2020
Prediker: Johan Steenkamp Teks: Matteus 5:43-48 Tema: Liefde vir jou vyand Diens: 5FM diens Datum: 26 Januarie 2020

Duration:00:24:36