Afrikaanse Manne-logo

Afrikaanse Manne

Storytelling Podcasts

Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir 'n lekker chat. Ons is daai moeilike oggend werk toe ry Radio Praatjie. Afrikaanse Manne is its nuuts vir jou ore! Kom Geniet Afrikaanse Manne; Kom Luister Afrikaanse Manne!

Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir 'n lekker chat. Ons is daai moeilike oggend werk toe ry Radio Praatjie. Afrikaanse Manne is its nuuts vir jou ore! Kom Geniet Afrikaanse Manne; Kom Luister Afrikaanse Manne!

Location:

United States

Description:

Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir 'n lekker chat. Ons is daai moeilike oggend werk toe ry Radio Praatjie. Afrikaanse Manne is its nuuts vir jou ore! Kom Geniet Afrikaanse Manne; Kom Luister Afrikaanse Manne!

Language:

Afrikaans

Contact:

6416408569


Episodes

Gratis! Afrikaanse Lesse

7/10/2022
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor Thailand en Thai Kultuur, ons praat ook oor Afrikaanse Kultuur en ons los die episode met 'n lekker trigger warning. Dewald vetel oor hoe hy tutor en gee 'n paar Afrikaanse Lesse. Hugo vetel 'n lekker storie oor wat by die werk gebeur het, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/ QUIZ...

Duration:01:14:39

Sondag Dilemma

7/3/2022
Vandag chat Hugo en Hardy oor kerk gaan dae toe hulle nog op skool was. Hardy share oor sy pakslae en movie aande, Hugo vetel 'n storie van hoe toe hy op skool was, baie fiets ry hoor! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan vir jou 'n lekker stukkie melktert! Geniet die een! Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis...

Duration:01:03:57

Wat die "BLEEP"

6/26/2022
Vandag chat Hugo en Hardy oor 'n die verassings wat by hulle werk vir hulle die week gewag het. Hardy share oor sy week van fix it 101, Hugo vetel 'n storie van hoe die week iemand baie nice by die werk was! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan vir jou 'n lekker stukkie melktert! Geniet die een! Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis...

Duration:01:03:33

Dankbaar Vir Ons Verlede

6/19/2022
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor hulle verlede en hoe dit hulle vandag gemaak het wie hulle is. Dewald vetel oor dinge wat hy probeer het in sy lewe, en Hugo vetel oor goed hy wens hy vir sy 16jaarige self kon vetel, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/ QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke...

Duration:01:08:11

1000 Ways to Die!

6/12/2022
Vandag chat ek en Hardy oor 'n 1000 Ways to Die en 'n paar ander tv shows van back in the day. Hardy share oor sy week van koeie en gym, Hugo vetel 'n storie van hoe die polisie gemaak het dat hy nie kinder tv shows mag gekyk het nie! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan vir 'n stoute draffie! Geniet die een! Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis...

Duration:01:01:56

Trigger Warning - Politiek Vol. 2

6/5/2022
Trigger Warning: Baie belangrik as jy sag is, ons is ook! Hierdie episode chat ek en Dewald slegs politiek so luister dalk kan ons jou opinie ook verander. Ek en Dewald is baie professioneel en weet als, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan kry 'n roomys by Steers! Geniet die een! As jy nie seker is wat jou politieke staans is nie, gebruik die website vir beter inligting daaroor; https://www.politicalcompass.org/test Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis...

Duration:01:32:04

Ons Almal Verskil!

5/29/2022
Vandag chat ek en Hardy oor hoe ons almal verskil. Hardy share oor sy week van draf en rugby, Hugo vetel 'n storie oor 'n baie baie ou matras! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan vir 'n stoute draffie! Geniet die een! Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/ QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke...

Duration:01:00:52

Protein Shakes & Lifestyle Blogs Vol. 2

5/22/2022
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels ek en Dewald oor belangrike dinge soos gesondheid, steroids en daai donker kant van jou brein. Dewald vetel oor dinge wat jy probeer in sy lewe, mense wat steroids reg kan gebruik en ek maak bietjie oop oor my slegte gewoontes, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/ Dewald se boek: The Undiscovered Self:...

Duration:01:10:21

Manne in Amerika!

5/15/2022
Vandag chat ek en Hardy oor Manne & Girls in Amerika. Hardy share 'n persoonlike storie oor sy tyd in Kanada en Hugo gooi 'n wille Trigger Warning Rant oor die mense in USA! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n pakkie koekies! Geniet die een! Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/ Mei se boek vir die...

Duration:01:03:42

Tax Probleme

5/8/2022
Vandag gesels ek en Dewald oor die wêreld se tax probleme. Dewald vetel hoe hy dit kan fix en ek speel "Devil's Advocate". Ons het trigger warnings in die podcast gesit so wees gewaarsku. Ons hele gesprek begin deur Dewald wat vir ons vetel oor sy tyd hier in Amerika dan volg dit tot hoe hy reg oor die wêreld travel. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/ Mei se boek vir die maand: The 7 1/2 Deaths of...

Duration:00:54:48

Dwelms, Evolusie & Die Toekoms

5/1/2022
Vandag chat ek en Hardy oor dwelms, evolusie en die toekoms. Ek en Hardy gesels oor hoe eenvoudig die verlede was en gee dalk 'n weird uitkyk oor die toekoms! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen neem 'n selfie en stuur dit vir ons! Geniet die een! Mei se boek vir die maand: The 7 1/2 Deaths of Evelyn Hardcastle - by Stuart...

Duration:01:06:19

Dagga is Gagga!

4/24/2022
Hey hou op rook!! Vandag chat ek en Hardy oor ons eerste dagga experience. Ek en Hardy gesels oor ons werk week wat ons kwaad gemaak het en oor 'n paar goedjies wat ons anders wil doen! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n pakkie rizla! Geniet die een! April se boek vir die maand: I Can't Make This Up: Live Lessons - Kevin Hart Volg ons op...

Duration:01:09:41

Stuur Ons Maan Toe

4/17/2022
Vandag chat ek en Hardy space en blikskottel mense space is scary en uniek. Ek en Hardy gesels oor sneeu mold en sy tyd by die dokter! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n biertjie! Geniet die een! Space is Weird, check die uit: https://www.theverge.com/2018/2/28/17063540/radio-waves-astronomy-big-bang-early-stars-universe-light-cosmic-dawn God's...

Duration:01:09:03

Bly of Gly?

4/10/2022
Vandag gesels ek en Dewald oor Amerika se manne met die groot bakkies en ons raak aan verskeie topics wat dalk 'n paar mense gaan ontstel. Ons het trigger warnings in die podcast gesit so wees gewaarsku. Ons hele gesprek begin deur Dewald wat vir ons vetel oor sy tyd hier in Amerika dan volg dit tot 'n verdere gesprek oor Suid-Afrika en die mense. Geniet die een saam ons. April se boek vir die maand: I Can't Make This Up: Live Lessons - Kevin Hart Volg ons op...

Duration:01:07:46

Scam Jou Uit 'n Kar Uit!

4/3/2022
Vandag chat ek en Hardy oor al die ouens en dames wat so lekker gescam word ons gesels ook oor 'n paar ander dinge. Ek en Hardy gesels oor ons gunstelling karre en hoe jy kan begin trade . Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n lekker garage pie! Geniet die een! Vir die wat wil leer trade Wall Street Academy: https://www.wsatraining.com April se boek vir die...

Duration:00:58:45

Wat op Aarde?

3/27/2022
Vandag begin ek en Hardy oor die dae van die Nokia 3310 te praat, ons gesels oor die goverment en 'n paar ander dinge. Ek en Hardy gesels oor rasisme en gee ons opinie oor 'n paar topics . Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n lekker yskoue Coke! Geniet die een! Maart se boek vir die maand: A Brief History of Seven Killings by Marlon...

Duration:01:11:11

Kyalami Grand Prix

3/20/2022
Vandag gesels ek en Hardy oor die F1 races. Ek en Hardy gesels oor die verskillende ouens wat jaag en hoeveel drama by hierdie sport betrokke is. Ons chat ook oor 'n paar WWE sterre en chat oor Warren Buffet en al sy geld. Hierdie was 'n sport tiepe episode waar ons bietjie oor die dit gesels en hier en daar bietjie lag. Geniet die een! F1 Show op Netflix: https://www.netflix.com/us/title/80204890?s=i&trkid=13747225&vlang=en&clip=81564401 Suid Afrikaanse F1 Champ: Jody...

Duration:00:59:54

’n Wolf in Skaapklere

3/13/2022
Vandag gesels ek en William oor die dae van die college, begin van werk en share 'n paar stories daaroor. Ek en William, gesels ook oor die aand wat ons geroof was by Mystic Boer . Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag. Geniet die een! Man met die Vark Hart: https://www.bbc.com/news/health-60681493 Maart se boek vir die maand: A Brief History of Seven Killings by Marlon...

Duration:00:53:20

Koshuise is Weird

3/6/2022
Vandag gesels ek en Hardy oor die dae van die koshuis en share 'n paar stories daaroor. Ek en Hardy gesels oor die lewe en raak so paar keur diep. Ons chat ook oor musiek en wat vir ons 'n mooi song is. Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag. Geniet die een! Maart se boek vir die maand: A Brief History of Seven Killings by Marlon...

Duration:01:02:11

Kaptein Van Hunks & die Duiwel

2/26/2022
Vandag gesels ek en Dewald oor Suid Afrika se geskiedenis en ons raak aan verskeie topics wat dalk 'n paar mense gaan ontstel. Ons het trigger warnings in die podcast gesit so wees gewaarsku. Ons hele gesprek begin deur Dewald wat vir ons 'n ou storie lees met die naam " Kaptein Van Hunks en die Duiwel". Ons gesels ook oor Ukraine en Russia, Canada se Trok bestuurders en gee ons opinie oor persoonlike waardes ens. Net 'n Nota: In die podcast gesels Dewald oor "snake island" hierdie is...

Duration:01:30:33