Dirk Scheepers Program-logo

Dirk Scheepers Program

7 Favorites

More Information

Location:

United States

Genres:

Podcasts

Language:

Afrikaans


Episodes

Is Afrikaners regtig deel van SA? Word Apartheid ontken?

9/20/2017
More
Twitter: @DSProgram Ek luister vandag toe na Johan Pienaar, ‘n ou wat skryf vir Huffington Post natuurlik en ook op die hoofstroom media radio stasies baie lugtyd geniet, so eintlik is sy sieninge die hoofstroom ipv andersom. Hy hou vol Afrikaners skreeu mense dood waarmee hulle nie saamstem nie, dat ons nie inteliggente debatte wil voer nie. Nou ek moet tentatief saamstem dat ek ook al aan die ontvangkant was van die geskreeuery, maar dis nie alle Afrikaners nie. Ek het in die vorige...

Duration: 00:10:34


Radio Jacaranda en of Afrikaners Veilige Spasies Kort

9/14/2017
More
Twitter: @DSProgram Vandag in die “nuus wat Afrikaners raak”: - Identiteit as Afrikaner - Definieerbare identiteit met ‘n gevestigde geskiedenis - Gedeelde heldedom en taal - Minder fokus op jou velkleur as belangrikste faktor van jou identiteit?

Duration: 00:19:50


Konsolidering Vir Afrikaners En DACA In Die VSA

9/12/2017
More
Moet nooit terugval nie, hou aan baklei tot die bittereinde, so sê hulle soms van oorlog. En wat anders is wat gebeur op die plase/plotte en afgeleë plekke van Suid Afrika vandag, wat is die anders as lae skaal oorlog. Maar as ek met die mense praat en hulle vra of hulle gaan trek iewers veiliger, is die antwoord gewoonlik nee. Hulle gaan nie terugval nie. Maar is dit rêrig wat dit is? Terugval, weghardloop van die plase af, dorp toe waar dit veiliger is, of dalk net bietjie veiliger. Van...

Duration: 00:20:08


Orkaan Harvey In Amerika En Die Ou SA Vlag In Brian Se Kroeg

9/8/2017
More
Orkaan Harvey in Texas en die ou SA vlag in Brian se kroeg. Ons gesels oor hierdie onderwerpe en nog baie meer in hierdie episode. Artikel in Daily Maverick: https://www.dailymaverick.co.za/opinionista/2017-08-28-its-time-to-trample-permanently-on-the-old-south-african-flag/

Duration: 00:23:06


Dawie Roodt

8/24/2017
More
Hierdie episode gesels ons met Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient-groep, hy het opslae gemaak omdat hy die Afrikanerdorp Orania gebruik vir doktorale navorsing in sogenaamde privaatgeld. Orania webblad: www.orania.co.za Bitcoin podsending deur Tim Ferriss: https://itunes.apple.com/us/podcast/244-the-quiet-master-of-cryptocurrency-nick-szabo/id863897795?i=1000386194955&mt=2 Twitter: @DSProgram Dawie Roodt: @Dawie_Roodt

Duration: 00:26:31


Bouwer Bosch (Afrikaans)

6/21/2017
More
Bouwer Bosch is 'n musikant, komediant en akteur. Hy gesels met ons oor sy projek rondom #Versoening en nog vele meer. Teken in op die DS Program: https://t.co/pLz8gdLb10 of hier https://goo.gl/WLFXpC. Die Versoening Video: https://www.youtube.com/watch?v=xEvKX1-F4W4 Twitter @ BouwerBosch Webblad: bouwerbosch.co.za Youtube: https://www.youtube.com/channel/UCB3vpj8anuookvm6QKUBC0w

Duration: 01:03:16


Frans Cronjé (English)

5/9/2017
More
We talk to Frans Cronjé of the IRR about the power of ideas, free speech, Afrikaner identity, migrants, language and much more. http://mixedmentalarts.co/ http://frans-cronje.com/ https://twitter.com/SouthAfrica2030 http://irr.org.za/

Duration: 00:42:35


Ernst Roets (Afrikaans)

4/2/2017
More
Ernst Roets is adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, waar hy spesifiek vir kommunikasie en nasionale veldtogte verantwoordelik is. Ernst is ook uitvoerende hoof van Forum Films, die vervaardigingsmaatskappy wat deur AfriForum op die been gebring is. Hy is die vervaardiger van Tainted Heroes, 'n dokumentêre film wat handel oor die gruweldade wat die ANC tydens die 1980's en vroeë 1990's gepleeg het. In 2016 het Ernst sy LLM cum laude by die Universiteit van Pretoria geslaag. Sy studie...

Duration: 00:53:55


Christi van der Westhuizen

2/12/2017
More
(Afrikaans) - Prof. Christi van der Westhuizen is ‘n skrywer, politieke ontleder en mede-professor in Sosiologie aan die Universiteit van Pretoria. Haar boeke sluit in Sitting Pretty: White Afrikaans Women in Postapartheid South Africa (huidig ter perse, 2017) enWhite Power & the Rise and Fall of the National Party (2007). Sy was voorheen as navorsingsgenoot verbonde aan die Institute for Humanities in Africa (HUMA), Universiteit van Kaapstad, en die Vrystaatse Universiteit se Institute...

Duration: 00:47:06


11. Steve Hofmeyr

10/21/2016
More
**Klank nie die beste nie, kort baie volume.** Steve Hofmeyr is nou al vir meer as 3 dekades lank doenig in die vermaakbedryf en meer onlangs ook bekend vir sy aktivisme ten gunste van minderheidsregte in Suid-Afrika, spesifiek vir Afrikaners en Afrikaans. Ek vra hom uit oor al die ongemaklike goed wat nie by 'n beskaafde braai geduld sou word nie.

Duration: 00:44:47