Try Premium for 30 days

Live games for all NFL, MLB, NBA, & NHL teams
Commercial-Free Music
No Display Ads
Finansiële Intelligensie deur PSG Namibia-logo

Finansiële Intelligensie deur PSG Namibia

1 Favorite

More Information

Location:

Namibia

Twitter:

@PSGNamibia

Language:

Afrikaans

Contact:

+26461378900


Episodes

Finansiele beplanning

11/17/2016
More
• Hoekom is dit belangrik om finansiële beplanning te doen? • Hoe kies jy ‘n finansiële beplanner? • Watter proses sal PSG tipies volg?

Duration: 00:11:50


PSG Audio - Bateklasse: Kontant

9/28/2016
More
• Wat is die verskil tussen ‘n bankrekening en ‘n geldmarkfonds? • Wat is die voor en nadele van ‘n kontantbelegging? • Wat is die verskil tussen ‘n effektiewe koers en ‘n nominale koers? • Watter stappe kan ek neem vir die gedeelte van my behoeftes waar kontant benodig word?

Duration: 00:12:15


PSG Audio - Bateklasse

7/19/2016
More
Tema: Bateklasse 101 • Wat presies is ‘n bateklas? • Watter bateklasse is daar tot my beskikking? • Hoe weet ek watter bateklasse om in te belê? • Watter stappe kan ek neem om te verseker dat die bateklasse waarin ek belê is, reg bestuur word?

Duration: 00:09:48


PSG - Alles oor aftrede 1

7/7/2016
More
• Is aftrede nog ‘n bereikbare opsie in die moderne wêreld? • Hoeveel het mens nodig om af te tree en hoe weet ek of ek genoeg spaar? • Wat is die hoof faktore wat mens in gedagte moet hou as jy beplan vir aftrede? • Watter stappe kan ek neem om te begin voorsien vir my aftrede?

Duration: 00:09:32