Try Premium for 30 days

Live games for all NFL, MLB, NBA, & NHL teams
Commercial-Free Music
No Display Ads
GK PIETERSBURG NOORD Prediking-logo

GK PIETERSBURG NOORD Prediking

Religion & Spirituality Podcas >

More Information

Location:

South Africa

Language:

Afrikaans

Contact:

0716406013


Episodes

Psalm 19

12/10/2017
More

Duration: 00:30:49


Matteus 23:13-39

12/10/2017
More

Duration: 00:34:05


Matteus 5:13-16 Sout en Lig

11/26/2017
More
'n Burger van die KONINKRYK VAN GOD is soos sout en lig in die wêreld. Luister saam na wat dit beteken.

Duration: 00:15:54


Psalm 100 Nagmaaldiens

11/26/2017
More
Psalm 100 is 'n intreelied. Dit is 'n lied wat die volk gesing het as hulle voorberei het om op te gaan na die tempel om God te aanbid. So het die lofoffer eintlik in wese reeds begin. Psalm 100 leer ons om te JUIG oor God se grootheid, Hom te DIEN en te ken. Verder kan ons nie gekompartementaliseerd dien nie; ons LOFOFFER lewe is 'n 24/7 saak.

Duration: 00:30:52


Genesis 22: Sien dat God VOORSIEN

11/20/2017
More
In Abraham se grootste beproewing leer die Here hom om te bly glo en vertrou in SY voorsienigheid.

Duration: 00:27:03


1 Korintiers 11 - Voor jy kom aansit.

11/20/2017
More
Die gemeente in Korinte word deur Paulus sterk vermaan oor hulle Nagmaalsgebruike. So leer die Here ons in hierdie gedeelte hoe en hoekom ons selfondersoek moet doen.

Duration: 00:31:40


JAKOBUS 1:1-18 SONDAG 12 NOVEMBER 2017 TWEEDE EREDIENS

11/13/2017
More
Ons drie doodsvyande maak volharding in hierdie lewe moeilik. Tog is dit 'n belangrike opdrag van God af. Ons leer in Jakobus 1 hoekom en hoe.

Duration: 00:36:29


OPENBARING 3 PREEK SONDAG 12 NOVEMBER ** BETER KLANKGEHALTE

11/13/2017
More
Hierdie is 'n beter gehalte opname as die een wat gister gelaai is.

Duration: 00:38:14


Matteus 5:21-24

11/9/2017
More
Preek gelewer tydens die tweede diens op Sondag 5 November 2017.

Duration: 00:25:43


Genesis 42 Sondag 5 November 2017

11/9/2017
More
Die Skriflesing van hierdie preek is ongelukkig nie deel van die opname nie. Genesis 42:1-24; 29 en 35b-38 Dit sal egter in toekomstige opnames, opgeneem word.

Duration: 00:31:41