Anton Fortuin en Myrtle Edwards van die Sentrum vir bewaringsopvoeding in Wynberg, Kaapstad gesels oor hoe die sentrum onderwysers ondersteun om abstrakte begrippe soos klimaatsverandering meer verstaanbaar te maak vir leerders.
This show will be available on Sun, Jun 21 at 8:30AM.