Try Premium for 30 days

Live games for all NFL, MLB, NBA, & NHL teams
Commercial-Free Music
No Display Ads
Pols Fm-logo

Pols Fm

23 Favorites

More Information

Location:

South Africa

Description:

Pols Fm is ‘n Internet Musiek Radio Stasie wat hoofsaaklik gefokus is op Local Musiek en die bevordering van Local Musiek en Kunstenaars en die liedjies wat deurbrake maak. Ons is jou stasie en ons speel die tunes wat jy wil hoor. Ons speel die beste mees populêre Afrikaanse, Suid Afrikaanse en Internasionale Musiek en ons het ook oorspronklike programme wat jou vir ure kan besig hou met insigewende inligting en ander vermaak en geselskap. Ons is die perfekte stasie as jy wil weet wat nuut is want ons speel musiek vars uit die treffer oonde en het vars nuus uit die vermaaklikheids wêreld.

Twitter:

@polsfm

Language:

Afrikaans


Stations

Pols Fm
Pols Fm

Die Ritme Van Jou Lewe