BoerPot-logo

BoerPot

Business & Economics Podcasts

BoerPot is ’n Agri Podcast waar ons gereeld gesels oor alles wat met landbou en Agripreneurskap te make het. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com BoerPot is podcast dedicated to the agricultural sector where we regularly discuss everything related to the business of farming.

Location:

South Africa

Description:

BoerPot is ’n Agri Podcast waar ons gereeld gesels oor alles wat met landbou en Agripreneurskap te make het. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com BoerPot is podcast dedicated to the agricultural sector where we regularly discuss everything related to the business of farming.

Language:

Afrikaans

Contact:

0661628568


Episodes
Ask host to enable sharing for playback control

Jongboerfinaliste Reeks: Jimmy Malan

11/13/2024
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou Die Malan plaas se ryk geskiedenis van nuuskierigheid en vooruitstrewendheid het oor 110 jaar van bestaan tot heelwat sukses gelei. Van vroeg af het die stigter van die plaas, [oupa grootjie], ‘n punt daarvan gemaak om die beste plant metodes toe te pas, en met die wegspringslag het hy Duitsland toe gereis om meer te leer van die tegnologie wat hy in sy boerdery kon implementeer. Jimmy Malan, 2023 Toyota Agri Gauteng Jongboer van die jaar wenner en die vierde generasie in die boerdery, beoog om op hierdie sukses voort te bou en te verseker dat die boerdery aanhou om te innoveer. Ons gesels oor die plaas se geskiedenis, die diversifikasie van sy boerdery en wat Suid-Afrikaanse boere by hul Europese eweknieë kan leer.

Duration:00:52:45

Ask host to enable sharing for playback control

Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Prof. Johan Willemse

9/26/2024
Prof Johan Willemse het die kwessie oor winsgewindheid in landbou aangespreek tydens Vrystaat Landbou se 2024 Kongres. Die Vrystaat Landbou (VL) se kongres het 7 & 8 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Die organisasie het vanjaar hul 120ste bestaansjaar gevier en het gehoop om met dié kongres saam met belanghebbendes te bou op die suksesse wat die bedryf reeds behaal het. Gernie Botha, hoof- uitvoerende beampte, het verduidelik dat die tema van vanjaar se kongres die Latynse gesegde "quo vadis" was, wat in Afrikaans vertaal word met "waarheen gaan jy".

Duration:00:59:40

Ask host to enable sharing for playback control

Vrystaat Landbou Kongres 2024 - John Steenhuisen

9/26/2024
Minister van Landbou, mnr John Steenhuisen, het tyd ingeruim om Vrystaat Landbou se 120ste bestaansjaarvieringe by te woon en het onomwonde bevestig dat hy die saak van landbou en die landbouers enduit sal verdedig. Die Vrystaat Landbou (VL) se kongres het 7 & 8 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Die organisasie het vanjaar hul 120ste bestaansjaar gevier en het gehoop om met dié kongres saam met belanghebbendes te bou op die suksesse wat die bedryf reeds behaal het. Gernie Botha, hoof- uitvoerende beampte, het verduidelik dat die tema van vanjaar se kongres die Latynse gesegde "quo vadis" was, wat in Afrikaans vertaal word met "waarheen gaan jy".

Duration:00:09:14

Ask host to enable sharing for playback control

Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Johan Kotzé

9/26/2024
Johan Kotzé, Hoof uitvoerende beampte van Agri SA, gesels met kongresgangers oor die toekoms en doel van georganiseerde landbou. Die Vrystaat Landbou (VL) se kongres het 7 & 8 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Die organisasie het vanjaar hul 120ste bestaansjaar gevier en het gehoop om met dié kongres saam met belanghebbendes te bou op die suksesse wat die bedryf reeds behaal het. Gernie Botha, hoof- uitvoerende beampte, het verduidelik dat die tema van vanjaar se kongres die Latynse gesegde "quo vadis" was, wat in Afrikaans vertaal word met "waarheen gaan jy".

Duration:00:40:49

Ask host to enable sharing for playback control

Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Francois Wilken

9/26/2024
President van Vrystaat Landbou, Francois Wilken, het kwessies soos landelike veiligheid, vervalle infrastruktuur, noodsaaklikheid van betrokkenheid in sy praatjie bespreek. Die Vrystaat Landbou (VL) se kongres het 7 & 8 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Die organisasie het vanjaar hul 120ste bestaansjaar gevier en het gehoop om met dié kongres saam met belanghebbendes te bou op die suksesse wat die bedryf reeds behaal het. Gernie Botha, hoof- uitvoerende beampte, het verduidelik dat die tema van vanjaar se kongres die Latynse gesegde "quo vadis" was, wat in Afrikaans vertaal word met "waarheen gaan jy".

Duration:00:35:31

Ask host to enable sharing for playback control

Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Prof. Cobus Oberholster

9/26/2024
Prof Cobus Oberholster het kongresgangers laat nadink oor die toekoms van die landbouer. Die Vrystaat Landbou (VL) se kongres het 7 & 8 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Die organisasie het vanjaar hul 120ste bestaansjaar gevier en het gehoop om met dié kongres saam met belanghebbendes te bou op die suksesse wat die bedryf reeds behaal het. Gernie Botha, hoof- uitvoerende beampte, het verduidelik dat die tema van vanjaar se kongres die Latynse gesegde "quo vadis" was, wat in Afrikaans vertaal word met "waarheen gaan jy".

Duration:00:56:06

Ask host to enable sharing for playback control

Jongboerfinaliste Reeks: Sophy Litshani

9/18/2024
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou Sophy, 'n verpleegster wat boer geword het, se reis het haar van 'n agterplaas-tuin na 'n 14-hektaar plot naby Vosloorus, Gauteng gelei. Haar maatskappy, Vhegies, voorsien nou vars produkte aan plaaslike markte, gedryf deur haar passie vir voeding en gesondheid. Sophy se toewyding het haar die Agri Gauteng Nuwe Toetreder tot Kommersiële Landbou-toekenning besorg, wat haar impak in Suid-Afrikaanse boerdery beklemtoon. Haar leuse, "Ons is wat ons eet, dus moet ons kweek wat ons eet," som haar missie op om voedsame groente vir gesonder gemeenskappe te verskaf.

Duration:01:43:17

Ask host to enable sharing for playback control

Jongboerfinaliste Reeks: Ian Cunningham

9/2/2024
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou Farmers are often seen as stubborn and set in their ways. They mostly stick to what they know and steadily build on what they have. But Ian Cunningham, a fruit farmer from Grabouw, seems to be far from inflexible. Having sold their farm in the KwaZulu-Natal midlands some 15 years ago due to land distribution claims, Ian looked to invest in another farm, even if it was not the timber farming he had done before. “From cutting down trees to trying to keep them alive,” he jokes, referring to the apple and pear trees covering his farm. Having settled in Grabouw in 2010 and ingraining himself into the business in 2013, Ian expanded rapidly, tripling the size of the business since then. In this interview, the Young Farmer of the Year for 2022 discusses how farmers needs to be more focused on the financial and business aspects of the farm, the different software programmes they use to help them farm more effectively and the importance of leaving a legacy for future generations.

Duration:00:47:06

Ask host to enable sharing for playback control

Jongboerfinaliste Reeks: Anita Browne

8/19/2024
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou In our collective imagination, South African farmers often conjure a stereotypical image: an Afrikaans-speaking, khaki-clad man immersed in the physical rigors of the job. But Anita Browne effortlessly defies this conventional portrait. Hailing from Tarlton, she has been an integral part of Greenway Farms for nearly a decade, spearheading the production side of the carrot farming business. Anita holds the esteemed title of the first female recipient of the Young Farmer of the Year award, which she won in Gauteng in 2019. In this interview, she delves into her roots in the farming industry, highlighting the evolving landscape for women across the supply chain. She also discusses the impact of sustainable practices on their yields and the reasoning behind the inception of Rugani Juice.

Duration:00:44:12

Ask host to enable sharing for playback control

Jongboerfinaliste Reeks: Jacques & Eugene Beukes

7/22/2024
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou Ons gesels vandag met Jacques en Eugene, wie se familie se boerderygeskiedenis terugstrek tot 1930 in die Worcester Brandwag area. Met die waardevolle leiding van 'n mentor, Oom Hugo, het hulle die fynere kuns van boerdery bemeester. Hulle het die besigheid gestruktureer: Eugene het die operasionele kant hanteer, terwyl Jacques die uitvoer bestuur het. In 2016 het hulle die gesogte titel van Boer van die Jaar verwerf, Hulle glo in die bou van sterk verhoudings, die krag van mond-tot-mond bemarking, en die gebruik van tegnologie om hul boerdery voortdurend te verbeter.

Duration:01:09:34

Ask host to enable sharing for playback control

Jongboerfinaliste Reeks: Christi Van den Heever

7/2/2024
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou Soos die spreekwoord sê, ’n boer maak ’n plan. En daar is min mense wat dit meer uitbeeld as Christi Van den Heever. Die 2023 Jongboer van die Jaar in die Wes-Kaap se roete in die landbou in is dalk onkonvensioneel, maar dit spreek van harde werk. Sy liefde vir landbou is gebore toe hy op slegs sesjarige ouderdom ’n groentetuin gemaak het in Springbok, wat hy bemes het met sy oupa se voerkraal mis. Maar sy pa het op die myne gewerk, nie geboer nie, so Christi moes hard werk om vir homself ’n loopbaan in die landbou te maak. Vandag bestuur hy Graaff Fruit se Rietfontein plaas in die Koue Bokkeveld met 220 hektaar vrugtebome. Ons gesels met hom oor hoe hy op Rietfontein beland het, hoe boerdery en besigheid hand aan hand loop en die nette wat hy ontwerp het om oor sy vrugteboorde te span.

Duration:00:50:34

Ask host to enable sharing for playback control

Jongboerfinaliste Reeks: Alexander Gibson

5/20/2024
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou Boerdery is ‘n deurlopende proses, en die uiteinde is nie net die oes nie. Boere soos Alexander Gibson van Ceres se werk begin eintlik eers wanneer die oes van die lande af is. Op die Doornkraal-plaas, wat al vir meer as 25 jaar hul met sy eie vrugte pakstoor spog, word daar “geboer, verkoel en verpak”. Die 2021 Jongboer van die Jaar wenner van die Wes-Kaap gesels met ons oor die uitdagings rondom die aankoop van nuwe grond vir ‘n plaas, hoe hulle arbeid vir die plaas bekom en oplei, en hoe mens soms in die naam van uitbreiding jou vingers kan verbrand met tegnologie.

Duration:00:54:24

Ask host to enable sharing for playback control

Jongboerfinaliste Reeks: Andries Groesbeek

4/6/2024
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou Bewaringsboerdery klink dalk net soos die nuutste gons woord in natuur-aktiviste se woordeskat, maar dit is ‘n belangrike beginsel wat boere liewer vroeër as later moet aanvaar en implementeer. So sê Andries Groesbeek, Gauteng se Jongboer van die Jaar in 2017, wat glo dat beperkings op chemikalieë en brandstof meer prominent sal raak soos die wêreld na groen energie beweeg. Die mielie-, soja-, skaap- en beesboer van Nigel meen dat boere self beperkings op chemikalieë en brandstof op hul plase moet probeer instel om hierdie oorgang makliker te maak, sonder om ‘n hoë gehalte oes op te offer.

Duration:00:36:40

Ask host to enable sharing for playback control

Jongboerfinaliste Reeks: Herman du Preez

3/23/2024
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou ‘n Noodgedwonge besluit in boerdery is nie iets wat enige boer wil neem nie. Inteendeel, ‘n boer probeer sy beste om ten alle tye volle beheer te hê van alles wat op sy plaas aangaan. Maar na erge droogtes Noord-Wes getref het in die 1980’s, moes Manie du Preez die besluit neem om sy boerdery te diversifiseer, met onder andere hoenders. Vandag bou sy seun, Herman, voort op die sukses van die hoenderboerdery. Die 2022 Jongboer van die Jaar gesels met ons oor die tegnologie wat hulle in die boerdery gebruik, wat hoenderboere in Suid-Afrika by boere in ander lande kan leer en hoekom dit belangrik is om jouself met suksesvolle mense te omring. Ten spyte van die sukses van die hoender afdeling, weet Herman dat mens nie al jou eiers in een mandjie kan laai nie, so hy boer ook steeds met beeste en mielies.

Duration:00:38:14

Ask host to enable sharing for playback control

Jongboerfinaliste Reeks: Herman Janse van Rensburg

3/8/2024
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou “Boerdery is in my bloed. Dis my lewe en my liefde.” So sê Herman Janse van Rensburg, die Vrystaat Jongboer van die Jaar 2019. Die saaiboer van Arlington gesels met ons oor sy ervaring van boer in Amerika, die rol van integriteit in die boer bedryf en sy implemente besigheid, Arlington Staalwerke. Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com

Duration:00:43:02

Ask host to enable sharing for playback control

Jongboerfinaliste Reeks: Lion du Plessis

2/23/2024
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou Na jare van stadslewe het Lion Du Plessis prokureur-wees in Pretoria vir boer in Ermelo verruil en teruggekeer na die huis waarin hy grootgeword het. Met die ondersteuning van sy gesin en leiding van sy pa, het hy klein begin en mettertyd al meer verantwoordelikheid in die boerdery aangeneem. Vandag is hy in beheer van die hele boerdery, van akkerbou met mielies en soja, tot die vee afdeling met braford-beeste en merino-skape, alhoewel sy pa hom nog af en toe advies gee. Die Mpumalanga Jongboer van die Jaar wenner vir 2018 vertel ons van sy agtergrond in regte en hoe hy op die plaas geëindig het, sy gretigheid om stadskinders aan plaaslewe en die natuur bloot te stel en sy hoop vir sy liefdadigheidsorganisasie, Children at Play.

Duration:00:43:35

Ask host to enable sharing for playback control

Jongboerfinaliste Reeks: Nicky van der Linde

12/22/2023
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou In 2006 het Nicky van der Linde by sy pa op hulle plaas, Geelbos, aangesluit. Sy oupagrootjie het die plaas in 1950 begin. Ongelukkig is Nicky se pa in Desember verlede jaar aan kanker oorlede. Vanaf 2012 fokus hy op mielies en soya en met passie sy stempel op die boerdery afgedruk. Onlangs is hy aangewys as TLU SA se Jong Boer van die Jaar 2023. Nicky se 17-jarige landbou-reis is 'n aangrypende verhaal van toewyding en uitnemendheid.

Duration:00:45:37

Ask host to enable sharing for playback control

Jongboerfinaliste Reeks: Lukas Lessing

12/7/2023
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou In die eerste van ‘n reeks onderhoude met die dinamiese,innoverende 2023 Jongboerfinaliste, het ek by Lukas Lessing in die Vrystaat, gaan kuier. Lukas het van kleinsaf elke geleentheid en verskoning gebruik om op die plaas te wees. Na ‘n draai in die VSA, het hy en sy gesin hulle net buite Marquard op die familieplaas gevestig.Deesdae is hy die algemene bestuurder van die die OJ Lessing-familieboerdery. Hy bedryf hoofsaaklik die mielie-, soja- en sonneblomsaaiboerdery, asook ‘n kleiner veevertakking met beeste en skape. Goeie verhoudinge met werkers is vir Lukas baie belangrik. Hy is ook nie skaam om van ander te leer of skugter om tegnologie in te span nie.

Duration:00:29:01

Ask host to enable sharing for playback control

Episode 35: Rossouw Cillié

6/20/2023
Rossouw Cillié beskou boerdery as bykans ’n wettige manier van dobbel. Maar, glo hy, ’n mens moet dit met geloof aanpak. Cillié het 36 jaar gelede by die familie-onderneming, Laastedrif, buitekant Ceres, aangesluit, en voortgebou op die trotse tradisie van vrugte- en groenteverbouing, wat 100 jaar vantevore deur sy oupagrootjie, Piet ‘Kalifornië’, van stapel gestuur was. Cillié, nie alleen ’n toegewyde boer nie maar ook ’n uitgeslape sakeman, was in 2013 deur die Landbouskrywersvereniging aangewys as Boer van die Jaar. Hoewel landbou reuse uitdagings in die gesig staar, meen Cillié dat ’n mens eenvoudig uit die boks moet dink en dinge moet maak gebeur - soos om voortdurend waarde toe te voeg op produkte…

Duration:00:53:59

Ask host to enable sharing for playback control

Episode 34: Daantjie Jordaan

6/9/2023
Gholf verg opoffering, presisie en toewyding. Dieselfde geld vir boerdery. Daantjie Jordaan, ’n PGA-gekwalifiseerde professionele gholfspeler, behartig die afgelope 13 jaar die familieboerdery te Grootvlei in Mpumalanga, insluitende ’n 113-jaar oue wildsplaas. Landbou bied toenemend uitdagings, soos uiterste klimaatstoestande en verhoogde insetkostes. ’n Boer maak egter ’n plan, lui die gesegde, en Jordaan glo dat ’n mens proaktief moet wees, eerder as om aanhoudend te kla. Hy is derhalwe van mening dat landbou ’n blink toekoms inhou vir enigiemand wat bereid is om sy kant te bring. Soos Benjamin Franklin dit gestel het: “You will find the key to success under the alarm clock…”

Duration:01:08:15