Klankkoerant Bylaag-logo

Klankkoerant Bylaag

1 Favorite

Location:

Kleinfontein, South Africa

Description:

Klankkoerant Bylaag bied iets van alles. Op Maandae kan jy onder meer luister na TegNuus, waar Anton Meijer die jongste tegnologie-stories met ons deel. Op Woensdae kook ons saam met Lorraine Swanepoel van CocoVanilla Foods en op Vrydae kyk Mari Oosthuizen na die nuusstories wat die meeste aandag trek in Trekpleisternuus. Luister weeksdae van 08:00-09:00 na Klankkoerant Bylaag, saam met Esmarie Yssel.

Language:

Afrikaans


This show will be available on Mon, May 6 at 2AM.