Joan Hambidge gesels met Kerneels Breytenbach oor sy opwindende roman PIEKNIEK BY HANGKLIP. Die oud-uitgewer, koskenner en musiekskrywer vertel van sy leessmake soos Etienne Leroux en Thomas Pynchon. PIEKNIEK BY HANGLIP is ‘n speurverhaal sonder ‘n speurder.