Oggendkuier met Susan Botha-logo

Oggendkuier met Susan Botha

2 Favorites

Location:

Kleinfontein, South Africa

Description:

Oggendkuier saam met Susan Botha sal sommer vroegdag al ‘n glimlag op jou gesig sit. Onthou om op ‘n Dinsdag om 11:30 in te skakel wanneer ons regskwessies bespreek. Op ‘n Donderdag is dit tyd vir mediese sake. Die program is daagliks gevul met interessanthede en stories wat jou hartsnare sal raak. Oggendkuier, elke weeksdag van 09:00 – 12:30.

Language:

Afrikaans


This program will be available today at 3AM.