Pienaar Lochner-logo

Pienaar Lochner

6 Favorites

Location:

Kleinfontein, South Africa

Description:

Sluit die dag af op die regte noot. Geniet die geselskap en musiekkeuses van Pienaar Lochner, Maandag tot Vrydag van 18:00 – 22:00. Maak veral seker dat jy  na die gewilde program, “My Bosveldvuurtjie, my musiek en ek” luister op Maandae om 21:00, wanneer Pienaar van ons land se bekendste persoonlikhede nooi om hul stories en musiek te kom deel.

Language:

Afrikaans


This program will be available today at 12:30PM.