Pretoria FM Laataand-logo

Pretoria FM Laataand

4 Favorites

Location:

Kleinfontein, South Africa

Description:

Die dag is nog lank nie verby nie. Sluit die aand af op Pretoria FM met ons laataand uitsendings van 22:00 - 00:00. Ons bring verskeie nuusbrokkies en 'n groot verskeidenheid van musiek om jou in te lig en te vermaak. Skuins voor middernag kan jy ook luister na Laataand uit die Woord.

Language:

Afrikaans


This program will be available today at 4PM.