Sondag-logo

Sondag

2 Favorites

Location:

Kleinfontein, South Africa

Description:

Luister gerus elke Sondag na "Laat alles wat asem het" om 10:00, gevolg deur Jan Swanepoel se gewilde program "Uit die hart". Om 11:00 is dit tyd vir "Sondagkeur" en dan "Wat's nuut? Dis Klassiek" spesiaal vir liefhebbers van klassieke musiek. Ons raak nostalgies om 14:00 met die program "Onthou om te onthou".

Language:

Afrikaans


This show will be available on Sun, May 5 at 2AM.