Finansiële Intelligensie program-logo

Finansiële Intelligensie program

Business & Economics Podcasts

Podcast by Inligting om jou finansies te bestuur deur PSG Namibia

Location:

Namibia

Description:

Podcast by Inligting om jou finansies te bestuur deur PSG Namibia

Twitter:

@PSGNamibia

Language:

Afrikaans

Contact:

+26461378900


Episodes
Ask host to enable sharing for playback control

Finansiele beplanning

11/17/2016
• Hoekom is dit belangrik om finansiële beplanning te doen? • Hoe kies jy ‘n finansiële beplanner? • Watter proses sal PSG tipies volg?

Duration:00:11:50

Ask host to enable sharing for playback control

Finansiële beplanning

11/17/2016
• Hoekom is dit belangrik om finansiële beplanning te doen? • Hoe kies jy ‘n finansiële beplanner? • Watter proses sal PSG tipies volg?

Duration:00:11:50

Ask host to enable sharing for playback control

PSG Audio - Bateklasse: Staatseffekte

9/28/2016
• Wat is ‘n staatseffek? • Wat is die voor en nadele van ‘n staatseffek? • Wanneer is ‘n staatseffek die regte keuse vir my portefeulje? • Hoe koop ek staatseffekte?

Duration:00:10:56

Ask host to enable sharing for playback control

PSG Audio - Bateklasse: Kontant

9/28/2016
• Wat is die verskil tussen ‘n bankrekening en ‘n geldmarkfonds? • Wat is die voor en nadele van ‘n kontantbelegging? • Wat is die verskil tussen ‘n effektiewe koers en ‘n nominale koers? • Watter stappe kan ek neem vir die gedeelte van my behoeftes waar kontant benodig word?

Duration:00:12:15

Ask host to enable sharing for playback control

PSG Audio - Bateklasse: Aandele

9/28/2016
• Wat is ‘n aandeel? • Wat is die voor en nadele van ‘n aandelebelegging? • Wanneer is aandele die regte keuse vir my portefeulje? • Watter stappe kan ek neem vir die gedeelte van my behoeftes waar aandele toepaslik is?

Duration:00:10:41

Ask host to enable sharing for playback control

PSG Audio - Bateklasse

7/19/2016
Tema: Bateklasse 101 • Wat presies is ‘n bateklas? • Watter bateklasse is daar tot my beskikking? • Hoe weet ek watter bateklasse om in te belê? • Watter stappe kan ek neem om te verseker dat die bateklasse waarin ek belê is, reg bestuur word?

Duration:00:09:48

Ask host to enable sharing for playback control

PSG Audio - Bekendstelling van ons finansiële intelligensie program

7/19/2016
Tema: Bekendstelling van die program • Hoekom het ons besluit om hierdie program te begin? • Waarom is finansiële intelligensie so belangrik? • Watter aspekte van finansiële intelligensie gaan ons bespreek in hierdie program?

Duration:00:11:09

Ask host to enable sharing for playback control

PSG Audio - Jou aftreeplan

7/18/2016
Finansiële intelligensie word met trots aangebied deur PSG Namibia – Bigger picture thinkers. 1. Laaskeer het ons begin kyk na aftrede en hierdie week gaan ons meer in diepte fokus op die verskillende aspekte van ‘n aftreeplan. Wat is nou weer die belangrike aspekte van so ‘n plan? 2. Op ‘n praktiese wyse, hoe is hierdie aftreeplan van toepassing op my indien ek nog nie afgetree het nie en graag voorsiening wil maak vir die moontlikheid van aftrede? 3. Indien ek staan op die vooraand van...

Duration:00:11:50

Ask host to enable sharing for playback control

PSG - Alles oor aftrede 1

7/7/2016
• Is aftrede nog ‘n bereikbare opsie in die moderne wêreld? • Hoeveel het mens nodig om af te tree en hoe weet ek of ek genoeg spaar? • Wat is die hoof faktore wat mens in gedagte moet hou as jy beplan vir aftrede? • Watter stappe kan ek neem om te begin voorsien vir my aftrede?

Duration:00:09:32