So Loop Hy Maar, Die Lewe en So-logo

So Loop Hy Maar, Die Lewe en So

Comedy Podcasts >

Alles wat jou gunsteling potgooi nie is nie, en nog minder.

Alles wat jou gunsteling potgooi nie is nie, en nog minder.
More Information

Location:

South Africa

Description:

Alles wat jou gunsteling potgooi nie is nie, en nog minder.

Language:

Afrikaans

Contact:

0714113581


Episodes

Episode 29 : So Loop Hy Maar - Marnus Broodryk en So

9/10/2019
More
Jy ken hom dalk as die jong shark op Shark Tank SA, maar die suksesstorie van Marnus Broodryk strek veel wyer as dit. Marnus kuier by SO LOOP HY MAAR, DIE LEWE EN SO in ons eerste episode met Pietie Beyers - uit ons splinternuwe Johannesburgse kantoor! 💪🚀 Moet mens vlug, of dit uithou in RSA? Marnus bied positiwiteit 🙏

Duration:01:30:16

Episode 28 : So Loop Hy Maar - Tinerie en haar feite en so

8/29/2019
More
Niel Nogsteeds gesels met Tinerie van Wyk Loots en Jaco Nothnagel oor scary movies, toneelstukke, Twilight, die heelal en nagapies. Geniet dit!

Duration:01:26:44

Episode 27 : So Loop Hy Maar - Jack Parow en Skape en So

8/15/2019
More
Niel Nogsteeds gesels met Jack Parow en Nini Conradie oor skape wat rol, "rap" lirieke, Stockholm Syndrome, die Rolling Stones en allerande ander amazing nonsens. Cheers!

Duration:01:29:13

Episode 26 : So Loop Hy Maar - Ötzi “the Iceman” en So

8/1/2019
More
Niel Nogsteeds en Piet Pietie Beyers chat met lede van die Duchess Virgin Gin span, Inus Smuts en Talita Calitz, oor hulle amazing gin, dwelms, die dood en Ötzi “the Iceman”. Ondere andere. Geniet dit!

Duration:01:30:32

Episode 25: So Loop Hy Maar - Broodbak en So

7/17/2019
More
Ons gesels met Jacques de Villiers en Corrie Gunter oor musiek, Anti-vax mammas, HIV, broodbak, "objectophilia" en ander interessante dinge van die lewe. Geniet dit!

Duration:01:14:02

Episode 24 : So Loop Hy Maar - Krieketmoorde en So

7/3/2019
More
Ons gesels met Annemarie Du Plessis, mede-vervaardiger van Marche Media, en awesome mens en siel. Ons chat bietjie oor haar werk, oor krieket, die Boring Conference, en oor haar awesome feit! Geniet dit!

Duration:01:04:13

Episode 23 : So Loop Hy Maar - Lea en Christia en So

6/16/2019
More
Ons word bederf met die teenwoordigheid van twee van Suid-Afrika se mees talentvolle jong aktrises, Lea Vivier en Christia Visser. Ons gesels oor die vermaaklikheidsbedryf, koeie, interessante werke, kokosneute en ander onverwante onderwerpe. Geniet dit!

Duration:01:46:36

Episode 22 : So Loop Hy Maar - Reynardt Hugo en Marijuana en So

6/7/2019
More
Ons gesels verder met Binnelanders akteur en sanger van die band Adam - Reynardt Hugo. Ons praat hierdie keer oor marijuana, emoes, digitale drukkers, eierwit en allerande ander uiters belangrike dinge van die lewe, en so. Hierdie episode is deel 2 van 2 van ons gesprek met Reynardt. Geniet dit!

Duration:01:12:04

Episode 21 : So Loop Hy Maar - Reynardt Hugo en die Vriendskap Paradoks en So

5/31/2019
More
Ons verwelkom vir Binnelanders akteur en sanger van die band "Adam" - Reynardt Hugo. Ons praat bietjie oor Reynhardt se geskiedenis, die "ups and downs" van die lewe en bespiegel ook oor die eienaardige konsep van sosiologie genaamd die "vriendskap paradoks". Hierdie episode is deel 1 van 2 van ons gesprek met Reynardt. Geniet dit!

Duration:01:42:49

Episode 20 : So Loop Hy Maar - Film en Televisie en So (Deel 2)

5/14/2019
More
Niel Nogsteeds, Pietie Beyers en Beer Adriaanse se gesprek oor film en televisie duur voort. Beer Adriaanse breek loshande die rekord met die mees interessante feit van die potgooi tot op hede. Geniet dit!

Duration:00:58:01

Episode 19 : So Loop Hy Maar - Film en Televisie en So (Deel 1)

5/2/2019
More
Niel Nogsteeds, Pietie Beyers en Beer Adriaanse spreek vir die eerste keer 'n spesieke tema aan, naamlik film en televisie. Ons praat dus in hierdie episode oor presies dit. Film en televisie. Dis nogals donners lekker.

Duration:01:11:22

Episode 18 : So Loop Hy Maar - Muskiete en Skrillex en So

4/22/2019
More
Niel Benjamin, Jaco Nothnagel en nuwe gas, akteur Carel Nel bespiegel oor wonderlike wette, Neil Armstrong, hoe baie muskiete van Skrillex hou en allerande ander interessanthede. Geniet dit!

Duration:00:59:24

Episode 17 : So Loop Hy Maar - Woke Mense en So

4/10/2019
More
Niel Benjamin Kidd, Nini Conradie en Armand Aucamp gesels oor visuele kuns, seesterre, Iran, mense wat Woke is, onder baie andere. Geniet dit!

Duration:01:37:23

Episode 16 : So Loop Hy Maar- Die Lewe van 'n Heuningby en So

3/24/2019
More
Niel Benjamin, Jacques de Villiers en Tonie du Toit bespreek die lewe van heuningbye, Courtney Love, lykshuise, Finland, jou sintuie en allerande ander semi-interessante onderwerpe wat ons interessant laat klink! Geniet dit!

Duration:00:52:26

Episode 15 : So Loop Hy Maar - Die Koningin van Engeland se Troon en So

3/5/2019
More
Ons verwelkom vir twee nuwe gaste, komediant en aktrise Anne Hirsh, asook Jaco Nothnagel, bemarker en vervaardiger van Marche Media. Ons praat oor die vermaaklikheidsbedryf oor die algemeen, agente, die Koninkryk van Engeland en hulle "Game of Thrones" gewoontes, gades wat rondsweef in die huis en alles wat min of meer daarmee te doen het. Geniet dit!

Duration:00:58:16

Episode 14 : So Loop Hy Maar - Nydigheid oor die Maan en So

2/24/2019
More
Niel Benjamin Kidd en Pietie Beyers kuier weer saammet Bibi Slippers in hierdie episode. Ons praat oor apies se speelgoed, die toekoms, die koue oorlog en die resies na die maan, en allerande ander meer (en minder) relevante dinge van die lewe. So loop hy.

Duration:00:48:45

Episode 13 : So Loop Hy Maar - Lewe Soos 'n Bergbok en So

2/12/2019
More
Die coolste ou op Stellenbosch, Beer Adriaanse, is terug vir rondte twee. Ons praat oor genetiese manipulasie, bruinbere en wetenskaplikes wat soos diere lewe. #soloophymaar

Duration:01:06:35

Episode 12 : So Loop Hy Maar, die Alfabet se Volgorde en So

1/28/2019
More
Niel Benjamin Kidd, Pietie Beyers en Mercy Kannemeyer gesels oor, onder andere, seerowers se musieksmaak, die volgorde van die alfabet en die Myers Briggs toets. Geniet dit!

Duration:01:14:29

Episode 11 : So Loop Hy Maar - Miskruiernavigasie en So

1/18/2019
More
Niel Benjamin Kidd, Jacques de Villiers en 'n nuwe gas, Mia Spies, gesels oor hoe miskruiers hulle pad vind, hoekom ons almal teveel vir koffie betaal en die Maleisiese regering se sensorgewoontes.

Duration:00:54:18

Episode 10 : So Loop Hy Maar - Regters met Sweisbrille en So

1/2/2019
More
Niel Benjamin Kidd en Pietie Beyers kuier saam met Bouwer Bosch in 'n splinternuwe episode wat lewensverreikend is! Geniet dit!

Duration:00:53:19