
Afrikaanse Kinder Stories
Hennie Reyneke
Hierdie oudio boek bestaan uit 21 kort Afrikaanse stories vir kinders.
Die meeste van die stories gaan oor diere, maar daar is twee wat oor kinders gaan.
Die stories behoort reg te wees vir seuns en dogters van so 4 tot so 10 jaar oud.
Daar is geen wrede, vulgêre of bangmaak dele in die stories nie. Die stories is redelik realisties behalwe vir diere wat kan praat en een storie van ‘n ruimtemannetjie. Die stories gaan nie oor hekse, towenaars, monsters, spoke, zombies, oorlog, geloof, politiek, of bisarre en vreemde goed nie.
Die totale lengte is 1 uur en 6 minute. Hier volg die titels en lengtes van die stories:
01 Karel die Krimpvarkie - 3:15
02 Pinkie die Olifantjie - 2:30
03 Gogga en Spinnie - 3:07
04 Kosie en Kokkie - 2:16
05 Manie die Mol - 3:13
06 Jasper die Leeu - 3:02
07 Paco die Pikkewyntjie - 4:12
08 Nina en Sarel - 4:19
09 Skrikkie en Skillie - 3:12
10 Pokkel die Eekhoring - 2:23
11 Seppie die Katjie - 2:31
12 Wie het op Carla se Kop Gepiepie? - 2:53
13 Kolie die Koalatjie - 2:34
14 Bobbie die Bobbejaantjie - 3:27
15 Bennie die Bokkie - 3:42
16 Frikkie die Vissie - 2:48
17 Vlakkie die Vlakvarkie - 4:46
18 Bakkies die Boesman - 3:33
19 Jaco die Meerkatjie - 3:13
20 Estelle is Bang vir die Donker - 1:57
21 Kallie en Zonie - 4:03 
Duration - 1h 8m. 
Author - Hennie Reyneke. 
Narrator - Karin Botha. 
Published Date - Friday, 12 January 2024. 
Copyright - © 2024 Hennie Reyneke ©.
Location:
United States
Description:
Hierdie oudio boek bestaan uit 21 kort Afrikaanse stories vir kinders. Die meeste van die stories gaan oor diere, maar daar is twee wat oor kinders gaan. Die stories behoort reg te wees vir seuns en dogters van so 4 tot so 10 jaar oud. Daar is geen wrede, vulgêre of bangmaak dele in die stories nie. Die stories is redelik realisties behalwe vir diere wat kan praat en een storie van ‘n ruimtemannetjie. Die stories gaan nie oor hekse, towenaars, monsters, spoke, zombies, oorlog, geloof, politiek, of bisarre en vreemde goed nie. Die totale lengte is 1 uur en 6 minute. Hier volg die titels en lengtes van die stories: 01 Karel die Krimpvarkie - 3:15 02 Pinkie die Olifantjie - 2:30 03 Gogga en Spinnie - 3:07 04 Kosie en Kokkie - 2:16 05 Manie die Mol - 3:13 06 Jasper die Leeu - 3:02 07 Paco die Pikkewyntjie - 4:12 08 Nina en Sarel - 4:19 09 Skrikkie en Skillie - 3:12 10 Pokkel die Eekhoring - 2:23 11 Seppie die Katjie - 2:31 12 Wie het op Carla se Kop Gepiepie? - 2:53 13 Kolie die Koalatjie - 2:34 14 Bobbie die Bobbejaantjie - 3:27 15 Bennie die Bokkie - 3:42 16 Frikkie die Vissie - 2:48 17 Vlakkie die Vlakvarkie - 4:46 18 Bakkies die Boesman - 3:33 19 Jaco die Meerkatjie - 3:13 20 Estelle is Bang vir die Donker - 1:57 21 Kallie en Zonie - 4:03 Duration - 1h 8m. Author - Hennie Reyneke. Narrator - Karin Botha. Published Date - Friday, 12 January 2024. Copyright - © 2024 Hennie Reyneke ©.
Language:
Afrikaans
Opening Credits
Duración:00:00:12
Front matter
Duración:00:00:44
01 Karel die Krimpvarkie
Duración:00:03:15
02 Pinkie die Olifantjie
Duración:00:02:30
03 Gogga en Spinnie
Duración:00:03:07
04 Kosie en Kokkie
Duración:00:02:16
05 Manie die Mol
Duración:00:03:13
06 Jasper die Leeu
Duración:00:03:02
07 Paco die Pikkewyntjie
Duración:00:04:12
08 Nina en Sarel
Duración:00:04:20
09 Skrikkie en Skillie
Duración:00:03:12
10 Pokkel die Eekhoring
Duración:00:02:23
11 Seppie die Katjie
Duración:00:02:31
12 Wie het op Carla se Kop Gepiepie?
Duración:00:02:53
13 Kolie die Koalatjie
Duración:00:02:34
14 Bobbie die Bobbejaantjie
Duración:00:03:27
15 Bennie die Bokkie
Duración:00:03:42
16 Frikkie die Vissie
Duración:00:02:48
17 Vlakkie die Vlakvarkie
Duración:00:04:46
18 Bakkies die Boesman
Duración:00:03:33
19 Jaco die Meerkatjie
Duración:00:03:13
20 Estelle is Bang vir die Donker
Duración:00:01:57
21 Kallie en Zonie
Duración:00:04:03
Ending Credits
Duración:00:00:22