
Digters is Stigters
Stephan van Staden
Kom duik diep in die wonderwêreld van meer as 'n honderd
splinternuwe Afrikaanse gedigte wat die tradisionele digkuns
en die moderne saamsmee. Met meer as 150 bladsye is daar
iets wat elkeen kan vind wat resoneer of inspireer of ons
met ander...
Location:
United States
Description:
Kom duik diep in die wonderwêreld van meer as 'n honderd splinternuwe Afrikaanse gedigte wat die tradisionele digkuns en die moderne saamsmee. Met meer as 150 bladsye is daar iets wat elkeen kan vind wat resoneer of inspireer of ons met ander mense en herinneringe verbind. In Stephan se woorde: My septer is my pen waarmee ek harte wen en my ryk van lekkerkry grensloos verder uitbrei. Kom reis saam in my verre verby planete en sterre. Kom reis weer terug smarteloos en lig - dan kan jy my ook wys hoe lyk jou paradys. Duration - 3h 1m. Author - Stephan van Staden. Narrator - Stephan van Staden. Published Date - Saturday, 17 January 2026. Copyright - © 2026 Stephan van Staden ©.
Language:
Afrikaans
Titel, Skrywer en Voorleser
Duración:00:00:12
Vir Juffrou Sonja Pieterse
Duración:00:00:03
Deel 1: Inleiding
Duración:00:00:03
Agtergrond
Duración:00:05:01
Die bundel
Duración:00:04:57
Bedankings
Duración:00:01:45
Deel 2: Gedigte
Duración:00:00:03
1. Noudat ek groot is
Duración:00:00:45
2. Willem Wikkelspies
Duración:00:01:33
3. Ballade vir Bles Bridges
Duración:00:01:43
4. Vlug van die valk
Duración:00:02:02
5. Vergewe en vergeet - Deel twee
Duración:00:02:10
6. Die wêreld is my woning
Duración:00:02:01
7. Liefde Koos
Duración:00:01:53
8. Die ou man en die see
Duración:00:01:31
9. Rooibostee
Duración:00:01:12
10. Huisie by die see
Duración:00:00:58
11. Witrand
Duración:00:01:03
12. Verlange
Duración:00:01:22
13. My stem
Duración:00:01:22
14. Afskeid
Duración:00:00:56
15. Die Seskleurlied
Duración:00:01:38
16. Vriendskap
Duración:00:02:10
17. Galjoen
Duración:00:03:17
18. Herfsdag
Duración:00:01:37
19. Skoppensboer nadoodse l'envoi
Duración:00:01:54
20. Lied vir Suid-Afrika
Duración:00:02:35
21. Op my ou blok papier
Duración:00:01:00
22. Op my ou ramkietjie - Deel twee
Duración:00:01:06
23. Hartsdame
Duración:00:02:21
24. Die natuur se stem
Duración:00:02:00
25. Die bloukraanvoël
Duración:00:01:06
26. Die winde van verandering
Duración:00:02:27
27. Die pikkewyne
Duración:00:01:15
28. Besoek aan Sarie
Duración:00:01:58
29. Geskei van Sarie
Duración:00:01:15
30. Geweld en vrede
Duración:00:02:01
31. Generaal De la Rey
Duración:00:03:15
32. Die witkruisarend het 'n veer laat val
Duración:00:01:26
33. Die blou pou het 'n veer laat val
Duración:00:01:26
34. Die berghaan het 'n veer laat val
Duración:00:00:52
35. Bloeisels
Duración:00:03:16
36. Die Hoëveldlied
Duración:00:01:41
37. Die Alpelied
Duración:00:02:19
38. Die South West Coast Path lied
Duración:00:01:40
39. Soetbessie oomblik
Duración:00:00:45
40. Aanstap kinders
Duración:00:00:36
41. Ons bak koekies
Duración:00:00:31
42. Pietà
Duración:00:02:04
43. Orgideeskou
Duración:00:03:28
44. Draaivlinders
Duración:00:01:47
45. Digkuns
Duración:00:01:04
46. Die Tao is stil
Duración:00:01:26
47. Ek wil dig
Duración:00:00:52
48. Ek wens
Duración:00:01:10
49. Ballade vir Amakeia
Duración:00:02:42
50. Oor haar uitvaart
Duración:00:01:00
51. Jy is 'n pêrel
Duración:00:00:44
52. Wie ken die see?
Duración:00:01:25
53. Ruwe al
Duración:00:01:05
54. Muskietejag - Deel twee
Duración:00:01:53
55. Die kabouterlied
Duración:00:01:16
56. Die hippie-waardes
Duración:00:02:12
57. My kabouters
Duración:00:02:06
58. Skoollied vir Laerskool Gustav Preller
Duración:00:00:57
59. Skoollied vir Hoërskool Florida
Duración:00:01:34
60. Voël en W. E. G. Louw
Duración:00:01:00
61. Voël en W. E. G. Louw - Deel twee
Duración:00:00:50
62. Filosofiese raaisel van die dag
Duración:00:01:45
63. My rooioog-tortelduiwe
Duración:00:02:16
64. Die ou skorriekoning
Duración:00:01:36
65. Die ou morriedoring
Duración:00:01:38
66. Herinnering aan Ogilvie Douglas
Duración:00:00:44
67. Ballade van Bettiesbaai
Duración:00:01:41
68. Afrikaans
Duración:00:02:45
69. Kwatryne vir Ina Rousseau
Duración:00:01:38
70. Geld of polisiekar
Duración:00:02:38
71. Soet is die spel
Duración:00:01:01
72. Rietfontein se dam
Duración:00:00:38
73. Psalm 23
Duración:00:01:41
74. Die sterk stil krag
Duración:00:01:07
75. Die liewe aarde
Duración:00:00:50
76. Só wil ek graag lewe
Duración:00:00:41
77. My vader
Duración:00:01:19
78. My moeder
Duración:00:03:15
79. In die Hoëveld
Duración:00:01:37
80. In my oë
Duración:00:00:48
81. Dans verder
Duración:00:00:54
82. My desiderata
Duración:00:02:50
83. Jin en jang
Duración:00:00:49
84. Die verlore orgidee
Duración:00:00:59
85. Stille nag
Duración:00:01:36
86. Slaap my kindjie, slaap sag
Duración:00:02:09
87. Vier seisoene
Duración:00:03:48
88. Koning Stephanus van Staden
Duración:00:01:09
89. Vooraand
Duración:00:01:03
90. Siembamba raamwerk
Duración:00:02:53
91. Tshidziwelele
Duración:00:03:52
92. Lalele
Duración:00:01:25
93. Reën
Duración:00:01:18
94. Busrit
Duración:00:00:45
95. Skoolhoof
Duración:00:02:11
96. Wiskunde en wetenskap
Duración:00:02:23
97. Skoolmaats
Duración:00:01:48
98. Dis 'n land
Duración:00:04:16
99. Repos isi (Die rus is hier)
Duración:00:01:01
100. Jeroen se Lekkertuin
Duración:00:01:20
101. Gebed
Duración:00:00:52
102. Toegif
Duración:00:01:27
Slot
Duración:00:00:35