Doxa Deo Auckland Afrikaans-logo

Doxa Deo Auckland Afrikaans

Religion & Spirituality Podcas

Doxa Deo funksioneer as een gemeente in ‘n stad met ‘n verskeidenheid kampusse en bedieninge. Alles wat ons doen fokus op die toerusting en oprigting van ons mense sodat hulle agente van positiewe verandering kan wees in hulle wêreld. Ons is op ‘n missie om die positiewe invloed van Jesus se waardes te neem na elke sektor van die samelewing. Ons glo dat kerk, opvoedkunde, sosiale dienste, besigheid, media, kunste, sport en plaaslike regering sal floreer as die lewegewende waardes van Jesus in al hierdie sektore sigbaar word.

Location:

United States

Description:

Language:

Afrikaans

Episodes
Pídele al anfitrión que permita compartir el control de reproducción

Talente // Neels Janse van Rensburg // Gelykenisse Deel 3

6/9/2024
Ons kyk na die Gelykenisse wat Jesus vertel het. Kort stories, wat groot impak het en wat groot waarhede vir ons in hou vandag. Vandag staan ons stil by ń gelykenis wat Jesus vertel het rondom rentmeesterskap.

Duración:00:29:56

Pídele al anfitrión que permita compartir el control de reproducción

Vergifnes // Andreas van Tonder // Gelykenisse Deel 2

6/3/2024
Ons kyk na die Gelykenisse wat Jesus vertel het. Kort stories, wat groot impak het en wat groot waarhede vir ons in hou vandag. Vandag staan ons stil by ń gelykenis wat Jesus vertel het rondom vergifnes.

Duración:00:37:36

Pídele al anfitrión que permita compartir el control de reproducción

Waarop Bou Jy Jou Lewe? // Andreas van Tonder // Gelykenisse Deel 1

5/26/2024
Ons kyk na die Gelykenisse wat Jesus vertel het. Kort stories, wat groot impak het en wat groot waarhede vir ons in hou vandag. Vandag staan ons stil by die gelykenis van die twee fondasies.

Duración:00:32:20

Pídele al anfitrión que permita compartir el control de reproducción

Die Werking van Die Heilige Gees // Jaques van Wyk

5/19/2024
Ons vier Pinkster Sondag en kyk terug na die uitstorting van Die Heilige Gees, en wat dit vir ons vandag beteken.

Duración:00:38:21

Pídele al anfitrión que permita compartir el control de reproducción

Ons Sal Gered Word // Jaques van Wyk // Saved Deel 3

5/12/2024
As Christene praat ons baie oor redding. Hoe weet ek dat ek gered is? Hoe weet ek of ek die ewigheid saam met God sal deurbring? Maar wat beteken redding werklik? Wat moet ons doen om gered te word? Waarvan word ons gered, en waarna toe word ons gered?

Duración:00:40:27

Pídele al anfitrión que permita compartir el control de reproducción

Ek Word Gered // Jaques van Wyk // Saved Deel 2

5/5/2024
As Christene praat ons baie oor redding. Hoe weet ek dat ek gered is? Hoe weet ek of ek die ewigheid saam met God sal deurbring? Maar wat beteken redding werklik? Wat moet ons doen om gered te word? Waarvan word ons gered, en waarna toe word ons gered?

Duración:00:39:31

Pídele al anfitrión que permita compartir el control de reproducción

Hoe Weet Ek Ek Is Gered? // Jaques van Wyk // Saved Deel 1

4/28/2024
As Christene praat ons baie oor redding. Hoe weet ek dat ek gered is? Hoe weet ek of ek die ewigheid saam met God sal deurbring? Maar wat beteken redding werklik? Wat moet ons doen om gered te word? Waarvan word ons gered, en waarna toe word ons gered?

Duración:00:47:23

Pídele al anfitrión que permita compartir el control de reproducción

Bid soos Jesus Gebid Het // Andreas van Tonder // Gebeds Reeks Deel 3

4/21/2024
Hier is die ding... Almal weet dit is belangrik om te bid, maar nie almal weet hoe om te bid nie. Partykeer gee ons dan net op op gebed.Wel ons wil jou op 'n journey vat oor GEBED in die volgende paar weke, dat jy dit sal sien uit 'n nuwe perspektief sodat gebed 'n LEWE-GEWENDE GEWOONTE in jou lewe kan word. Gereelde vrae wat ons het oor gebed... Wat is gebed?Hoe hanteer ek onbeantwoorde gebede?Hoe moet ek bid? Gebed verander dinge en bring God se wil in plek en daarom belangrik dat ons dit ondersoek en ontdek!

Duración:00:39:16

Pídele al anfitrión que permita compartir el control de reproducción

Wat Doen Ek Met Onbeantwoorde Gebede? // Eben Vorster // Gebeds Reeks Deel 2

4/14/2024
Hier is die ding... Almal weet dit is belangrik om te bid, maar nie almal weet hoe om te bid nie. Partykeer gee ons dan net op op gebed.Wel ons wil jou op 'n journey vat oor GEBED in die volgende paar weke, dat jy dit sal sien uit 'n nuwe perspektief sodat gebed 'n LEWE-GEWENDE GEWOONTE in jou lewe kan word. Gereelde vrae wat ons het oor gebed... Wat is gebed?Hoe hanteer ek onbeantwoorde gebede?Hoe moet ek bid? Gebed verander dinge en bring God se wil in plek en daarom belangrik dat ons dit ondersoek en ontdek!

Duración:00:36:02

Pídele al anfitrión que permita compartir el control de reproducción

Leer God Ken Deur Gebed // Jaques van Wyk // Gebed Deel 1

4/7/2024
Hier is die ding... Almal weet dit is belangrik om te bid, maar nie almal weet hoe om te bid nie. Partykeer gee ons dan net op op gebed. Wel ons wil jou op 'n journey vat oor GEBED in die volgende paar weke, dat jy dit sal sien uit 'n nuwe perspektief sodat gebed 'n LEWE-GEWENDE GEWOONTE in jou lewe kan word. Gereelde vrae wat ons het oor gebed... Wat is gebed?Hoe hanteer ek onbeantwoorde gebede?Hoe moet ek bid? Gebed verander dinge en bring God se wil in plek en daarom belangrik dat ons dit ondersoek en ontdek!

Duración:00:39:44

Pídele al anfitrión que permita compartir el control de reproducción

Opstandings Sondag // Neels Janse van Rensburg

4/1/2024

Duración:00:29:37

Pídele al anfitrión que permita compartir el control de reproducción

Goeie Vrydag // Jaques van Wyk

3/29/2024
Ons skop Paasnaweek af met hierdie kragtige Goeie Vrydag Boodskap. (Gesamentlik met die Engelse diens)

Duración:00:23:47

Pídele al anfitrión que permita compartir el control de reproducción

Palm Sondag // Jaques van Wyk

3/24/2024
Op hierdie spesiale dag, in oploop na paasnaweek, gesels ons vandag oor die gedagte van om Jesus as koning te verwelkom in ons lewens.

Duración:00:32:35

Pídele al anfitrión que permita compartir el control de reproducción

Draers van Hoop // Andreas van Tonder // Hoop Deel 4

3/17/2024
Ons wil sien hoe ware hoop werk deur ons, in ons, en in elke omgewing wat ons onsself bevind. “Hoop” is meer as net wensdenkery of optimisme. Terwyl ons die konsep van hoop bestudeer, soos ons die God van hoop bestudeer, soos ons ontdek dat ons draers van hoop is, mag ons die lig van Sy koninkryk skyn in al die hopelose omgewings in ons samelewing vandag.

Duración:00:40:05

Pídele al anfitrión que permita compartir el control de reproducción

Hoop en Die Heilige Gees // Neels Janse van Rensburg // Hoop Deel 3

3/10/2024
Ons wil sien hoe ware hoop werk deur ons, in ons, en in elke omgewing wat ons onsself bevind. “Hoop” is meer as net wensdenkery of optimisme. Terwyl ons die konsep van hoop bestudeer, soos ons die God van hoop bestudeer, soos ons ontdek dat ons draers van hoop is, mag ons die lig van Sy koninkryk skyn in al die hopelose omgewings in ons samelewing vandag.

Duración:00:30:46

Pídele al anfitrión que permita compartir el control de reproducción

Hoop en die Koninkryk // Jaques van Wyk // Hoop deel 2

3/3/2024
Ons wil sien hoe ware hoop werk deur ons, in ons, en in elke omgewing wat ons onsself bevind. “Hoop” is meer as net wensdenkery of optimisme. Terwyl ons die konsep van hoop bestudeer, soos ons die God van hoop bestudeer, soos ons ontdek dat ons draers van hoop is, mag ons die lig van Sy koninkryk skyn in al die hopelose omgewings in ons samelewing vandag.

Duración:00:36:19

Pídele al anfitrión que permita compartir el control de reproducción

Wat Is Ware Hoop? // Jaques van Wyk // Hoop Deel 1

2/25/2024
Ons wil sien hoe ware hoop werk deur ons, in ons, en in elke omgewing wat ons onsself bevind. “Hoop” is meer as net wensdenkery of optimisme. Terwyl ons die konsep van hoop bestudeer, soos ons die God van hoop bestudeer, soos ons ontdek dat ons draers van hoop is, mag ons die lig van Sy koninkryk skyn in al die hopelose omgewings in ons samelewing vandag.

Duración:00:41:48

Pídele al anfitrión que permita compartir el control de reproducción

Wat Verwag God Van My? // Jaques van Wyk

2/19/2024
Ons kyk na ń skrifgedeelte in Miga 6 om beter te verstaan oor wat God van ons verwag.

Duración:00:38:19

Pídele al anfitrión que permita compartir el control de reproducción

Gemaklik in Gehoorsaamheid // Jaques van Wyk // Selfless Week 5

2/12/2024
Elke nuwe jaar maak ons keuses oor wie ons wil wees en ons stel doelwitte, maar hierdie is gewoonlik op onsself gefokus. Gewig verloor, geld spaar - tot die beste doelwitte is soms self gesentreërd. Om die lewe te leef wat God vir ons beplan, moet ons bereid wees om ons eie gemak op te gee ter wille van ander. Dis nie maklik nie, maar waneer jy minder op jouself fokus, kan die Here baie meer doen.

Duración:00:38:57

Pídele al anfitrión que permita compartir el control de reproducción

Dankbaar in die Daaglikse // Andreas van Tonder // Selfless Week 4

2/4/2024
Elke nuwe jaar maak ons keuses oor wie ons wil wees en ons stel doelwitte, maar hierdie is gewoonlik op onsself gefokus. Gewig verloor, geld spaar - tot die beste doelwitte is soms self gesentreërd. Om die lewe te leef wat God vir ons beplan, moet ons bereid wees om ons eie gemak op te gee ter wille van ander. Dis nie maklik nie, maar waneer jy minder op jouself fokus, kan die Here baie meer doen.

Duración:00:31:00