Teëspoed is jou voorspoed
Bertus Steenkamp
Waarskuwing: Moenie na die boek luister as jy dink jy is perfek en dat die teëspoed wat jy vandag ervaar iemand anders, die regering of, nog erger, die wêreld se skuld is nie!
“Hierdie is ʼn boek vol verhale van teëspoed waarmee ek dink jy jouself sal kan vereenselwig. Ek het gevind dat hoe meer ek ander en my omstandighede blameer, hoe groter my teëspoed word. Ek glo dat teëspoed die wêreld se manier is om vir jou te sê dat jý moet verander en nie ander, die regering of die wêreld nie. Teëspoed wil hê jy moet in jouself belê en jouself sodoende beter maak as die omstandighede waarin jy jouself bevind. Dan kan jy groei sodat jy die voorspoed wat jy verdien, ontvang. In hierdie boek deel ek tien eenvoudige maniere waarop jy in jouself kan belê, want teëspoed is jou voorspoed.” – Bertus Steenkamp
Met tien eenvoudige beleggings in jouself gaan jy leer hoe Bertus miljoene rande se skuld, SARS-probleme, oorwerktheid, depressie, stresvolle omstandighede, ʼn dik gat en ’n groot pens agtergelaat het. Vandag is sy omstandighede heeltemal anders:
· Bertus het ʼn positiewe netto waarde, met meer bates as laste.
· Hy het geen slegte skuld nie.
· Hy is die eienaar van verskeie suksesvolle besighede.
· Hy werk produktief en spandeer meer tyd saam met sy gesin.
· Bertus geniet die lewe in Suid-Afrika.
· Hy help mede-entrepreneurs in Suid-Afrika en is die stigter van Afrineurs.
Author - Bertus Steenkamp.
Narrator - Marius Ferreira.
Published Date - Sunday, 22 January 2023.
Copyright - © 2020 Gerhardus Albertus Steenkamp ©.
Location:
United States
Description:
Waarskuwing: Moenie na die boek luister as jy dink jy is perfek en dat die teëspoed wat jy vandag ervaar iemand anders, die regering of, nog erger, die wêreld se skuld is nie! “Hierdie is ʼn boek vol verhale van teëspoed waarmee ek dink jy jouself sal kan vereenselwig. Ek het gevind dat hoe meer ek ander en my omstandighede blameer, hoe groter my teëspoed word. Ek glo dat teëspoed die wêreld se manier is om vir jou te sê dat jý moet verander en nie ander, die regering of die wêreld nie. Teëspoed wil hê jy moet in jouself belê en jouself sodoende beter maak as die omstandighede waarin jy jouself bevind. Dan kan jy groei sodat jy die voorspoed wat jy verdien, ontvang. In hierdie boek deel ek tien eenvoudige maniere waarop jy in jouself kan belê, want teëspoed is jou voorspoed.” – Bertus Steenkamp Met tien eenvoudige beleggings in jouself gaan jy leer hoe Bertus miljoene rande se skuld, SARS-probleme, oorwerktheid, depressie, stresvolle omstandighede, ʼn dik gat en ’n groot pens agtergelaat het. Vandag is sy omstandighede heeltemal anders: · Bertus het ʼn positiewe netto waarde, met meer bates as laste. · Hy het geen slegte skuld nie. · Hy is die eienaar van verskeie suksesvolle besighede. · Hy werk produktief en spandeer meer tyd saam met sy gesin. · Bertus geniet die lewe in Suid-Afrika. · Hy help mede-entrepreneurs in Suid-Afrika en is die stigter van Afrineurs. Author - Bertus Steenkamp. Narrator - Marius Ferreira. Published Date - Sunday, 22 January 2023. Copyright - © 2020 Gerhardus Albertus Steenkamp ©.
Language:
Afrikaans
Chapter 1
Duration:00:00:14
Chapter 2
Duration:00:00:43
Chapter 3
Duration:00:00:14
Chapter 4
Duration:00:29:23
Chapter 5
Duration:00:18:09
Chapter 6
Duration:00:14:12
Chapter 7
Duration:00:09:16
Chapter 8
Duration:00:34:00
Chapter 9
Duration:00:20:48
Chapter 10
Duration:00:33:10
Chapter 11
Duration:00:39:39
Chapter 12
Duration:00:53:18
Chapter 13
Duration:00:55:47
Chapter 14
Duration:00:18:29
Chapter 15
Duration:00:14:26
Chapter 16
Duration:00:00:19