Bergbron Gereformeerde Kerk Preke-logo

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Religion & Spirituality Podcas

Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste. Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding Om mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.

Location:

South Africa

Description:

Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste. Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding Om mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.

Language:

Afrikaans

Contact:

+27823771836


Episodes
Ask host to enable sharing for playback control

Sondag 5 Mei 2024 Stephan Briel

5/5/2024
Lees: Mat 6: 19-34 en Ef 2: 8-10. Fokus: Ef 2: 10. God se voorsiening! ‘n liefde vir geld Mossie-geloof ProvisiePro visie Visie goeie dade “goeie dade waarvoor Hy jou bestem het” Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Duration:00:35:38

Ask host to enable sharing for playback control

Sondag 28 April 2024 Stephan Briel

4/28/2024
Lees: Ef 2:1-10. Fokus: Ef 2:10. Ons is God se kunswerk vir sy visie met ons. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Duration:00:36:06

Ask host to enable sharing for playback control

Sondag 24 April 2024 Stephan Briel

4/21/2024
Lees: Jes 60:1-3 en 1 Joh 1:1 – 2:2. Fokus: 1 Joh 1:6-7. Die magtige teenwoordigheid van die Here het lig gebring(deel 2). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Duration:00:39:39

Ask host to enable sharing for playback control

Sondag 31 Maart 2024 Stephan Briel

3/31/2024
Lees: Joh 20:11-18. Fokus: Joh 20:16,17. Jesus bring ons tot opstandingsgeloof.

Duration:00:34:12

Ask host to enable sharing for playback control

Goeie Vrydag 29 maart 2024 Stephan Briel

3/29/2024
Lees: Joh 19: 17-37. Fokus: Joh 19: 19-22. Die kruis word ons Koning Jesus Christus se troon.

Duration:00:36:03

Ask host to enable sharing for playback control

Sondag 24 Maart 2024 Stephan Briel

3/24/2024
Lees: Joh 12: 12-19. Fokus: Joh 12: 13-15. Kenmerke van ‘n ware geloof in Jesus as die Christus. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Duration:00:32:35

Ask host to enable sharing for playback control

Sondag 17 Maart 2024 Stephan Briel

3/17/2024
Lees: Gal 3:1-14 en Heid Kat Vr en Antw 38 en 39. Christus het borgtogtelik (in ons plek) gely om ons van die toorn, oordeel en vloek van God te verlos. toornoordeelvloek Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Drie Sirkels metode

Duration:00:26:24

Ask host to enable sharing for playback control

Sondag 3 Maart 2024 Stephan Briel

3/3/2024
Lees: Ef 4:1-16 (AFR83). Fokus: Ef 4:11,12. Christus gee “gawes” om ons toe te rus vir ons dienswerk. God laat sy kerk groei as dit gesond is, soos met ons kinders. As ons kinders gesond is, groei hulle van nature soos God dit laat gebeur – dieselfde ook met die kerk as lewende liggaam van Christus. Maar as die kerk as die liggaam van Christus siek is, dan sal God dit nie laat groei nie en stadig aan sterf. Die taak van die leiers in die gemeente, die ouderlinge, is om die groei beperkende siektes in die gemeente te identifiseer en te verwyder sodat die natuurlike en normale groei van God kan plaasvind. Die vraag is: Wat dryf die gemeente? Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Duration:00:32:47

Ask host to enable sharing for playback control

Sondag 18 Februarie 2024 Stephan Briel

2/18/2024
Lees: 1 Pet 1:22 – 1 Pet 2:10 (AFR83). Fokus: 1 Pet 2:4,5,9. Die lewende kerk (deel 2). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Duration:00:35:08

Ask host to enable sharing for playback control

Sondag 11 Februarie 2024 Stephan Briel

2/11/2024
Lees: 1 Pet 1:22 – 1 Pet 2:10 (AFR83). Fokus: 1 Pet 2:4,5. Die lewende kerk. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Duration:00:43:20

Ask host to enable sharing for playback control

Sondag 9 Julie 2023 Christiaan Mulder

7/9/2023
Lees: 1 PETRUS 2 vers 1 - 7 Fokus: 1 Petrus 2: 7 Daarom is dit kosbaar vir julle wat glo, maar vir ongelowiges geld, “Juis die klip wat die bouers afgekeur het, het die hoeksteen geword, ” Die Here wil jou ook 'n hoeksteen maak!

Duration:00:33:48

Ask host to enable sharing for playback control

Sondag 2 Julie 2023 Stephan Briel

7/2/2023
Lees: 1 Sam 16:1-13. Fokus: 1 Sam 16:1. Wat sien die Here in my?

Duration:00:37:27

Ask host to enable sharing for playback control

Sondag 25 Junie 2023 Stephan Briel

6/25/2023
Lees: 1 Sam 3:1 – 4:1. Fokus: 1 Sam 3:15. God roep getroue dienaars uit hulle gemaksones tot geloofwaardige getuies.

Duration:00:37:12

Ask host to enable sharing for playback control

Sondag 18 Junie 2023 Stephan Briel

6/18/2023
Sondag, 18 Junie, is deur die kerkverband aangedui as Dag van Verootmoediging en Voorbidding met die energiekrisis, verval van infrastruktuur en hoë werkloosheid en misdaadvakke as motivering. Lees: 1 Sam 1:9-19 en 1 Sam 2:1-12. Fokus: 1 Sam 2:1. Jubel in die Here wat dinge verander en uitkoms gee.

Duration:00:55:52

Ask host to enable sharing for playback control

Sondag 11 Junie 2023 Stephan Briel

6/11/2023
Lees: Eks 13: 17-22. Fokus: Eks 13: 21-22. God se plek van seëning! Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Duration:00:40:25

Ask host to enable sharing for playback control

Sondag 4 Junie 2023 Stephan Briel

6/4/2023
Lees: Eks 15:1-19. Fokus: Eks 15:3 (AFR20). Loof die Here as krygsman wat red! Die Here is die Verbondsgod wat getrou bly aan sy beloftes. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Duration:00:32:10

Ask host to enable sharing for playback control

Sondag 28 Mei 2023 Stephan Briel

5/28/2023
Lees: Jes 6:1-13. Fokus: Jes 6:7. Die betekenis van die Here se aanraking. In ons Skrifgedeelte raak die Here Jesaja aan met ‘n gloeiende kool vanaf die altaar en sy sonde is weggeneem. Dit verwys alreeds na Jesus se versoeningsoffer aan die kruis. Daar is Hy as die Lam van God geoffer tot versoening van al ons sondes. En van die begin af het Jesus met sy wandel op aarde doelbewus onrein mense voortdurend aangeraak. Hy was die aanrakende Koning! Die “helde” in Jesus se wandel op aarde was tipies die tollenaars, onrein mense en die samelewing se uitgeworpenes en mislukkings. Hierdie persone het Jesus doelbewus aangeraak om sy solidariteit met hulle te bewys en om hulle lewens kragtig te verander. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Noem ‘n paar betekenisse van aanraking. Noem ‘n paar voorbeelde van die gevolge van aanraking in die Ou Testament. Waarom het Jesus mense doelbewus aangeraak? Hoe raak God ons vandag aan as sy kinders op aarde?

Duration:00:37:03

Ask host to enable sharing for playback control

Sondag 21 Mei 2023 Willem Semmelink, Feba Radio

5/28/2023
Lees: Open 5:1-10. Tema: God se droom! https://febaradio.co.za

Duration:00:56:47

Ask host to enable sharing for playback control

Sondag 14 Mei 2023 Stephan Briel

5/14/2023
Lees: Jes 6:1-13. Fokus: Jes 6:1-8. Die Here se heerlikheid en almag verander ons! God se almag en heerlikheid is so oorweldigend dat dit jou totaal verander dat jy Hom wil dien in nederige afhanklikheid. Omdat God so almagtig en glorieryk is, is daar niks beter as om Hom te aanbid en te dien nie. Vra God om sy almag en heerlikheid in Christus aan jou te openbaar en verhoog Hom as die Here van jou lewe. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Duration:00:40:43

Ask host to enable sharing for playback control

Sondag 7 Mei 2023

5/7/2023
Lees: Sag 3:1-10 (AFR53). Fokus: Sag 3:7. God vra reaksie op sy vryspraak in Jesus Christus. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

Duration:00:37:53