Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer-logo

Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer

Arts & Culture Podcasts

An Afrikaans podcast with Rikus de Beer. These are conversations with friends and people I admire for whatever the reason may be.

Location:

South Africa

Description:

An Afrikaans podcast with Rikus de Beer. These are conversations with friends and people I admire for whatever the reason may be.

Language:

Afrikaans


Episodes
Ask host to enable sharing for playback control

Dr Mairin Cason

6/2/2023
Ek het, so 5 jaar terug, besluit om bietjie met Dr Cason te gaan praat oor die lewe se dinge en kak wat my pla. Ek is baie bly ek het. Ek was jare laas by haar en het besluit om by haar in te check vir ‘n chat oor geestesgesondheid oor die algemeen. Hierdie was lekker! As jy kinders het. Luister hier! As jy haar wil gaan sien of meer inligting soek, stuur ‘n whatssap of kontak haar kantoor (Peet) op 084 015-1476 of 012 342 2565 Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm. Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas! Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas. Besoek www.mediafarm.co.za nou. Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Duration:01:26:23

Ask host to enable sharing for playback control

Meneer Dup

5/17/2023
Meneer Dup het 30 jaar terug vir my skool gegee in Graad 2, ek het hom 30 jaar daarna weer raak geloop in Amsterdam, van alle plekke. Na paar biere en geselsies, het ek hom genooi om vir my te kom kuier en om meer te vertel waarmee hy nou daar besig is. Meneer Du Plessis is die hoof van die International School Leiden en die passie wat hy het vir die onderwys en sy leerlinge is merkwaardig. 'n Gebore onderwyser! Dankie vir die kuier en great chat meneer Dup! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm. Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas! Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas. Besoek www.mediafarm.co.za nou. Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Duration:00:53:30

Ask host to enable sharing for playback control

Dricus & Cameron

5/17/2023
Dricus du Plessis en Cameron Saaiman het kom kuier na hulle onlangse oorwinnings in die UFC, Ons chat oor fights, gesondheid, pies, party en klomp ander dinge! Dankie manne! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm. Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas! Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas. Besoek www.mediafarm.co.za nou. Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Duration:01:04:14

Ask host to enable sharing for playback control

Barry Bateman

3/22/2023
Barry Batemen was een van ons beste joenaliste en het intussen deel geword van Afriforum se privaat verlvolgings gesag. Ons kort meer sulke initiatiewe in SA! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm. Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas! Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas. Besoek www.mediafarm.co.za nou. Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Duration:00:51:03

Ask host to enable sharing for playback control

JP & Ruan Smith

2/13/2023
JP en Ruan is ‘n tweeling en professionele rugbyspelers wat beroemdheid verwerf het deur hoe hulle mekaar uitvang en skrikmaak. Dis altyd lekker om met 2 lekker span-honde te gesels op ‘n “ligter” ernstige noot. Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm. Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas! Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas. Besoek www.mediafarm.co.za nou. Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Duration:01:02:47

Ask host to enable sharing for playback control

Nic van Wyk

2/13/2023
Nic is ‘n groot Pal van my en hy verstaan kos! Hy kan vir jou smart goed aanmekaar slaan, maar ook goeie nostalgie by ‘n man terug bring met “feel good” kos uit jou ma se kombuis. Kyk uit vir sy boek, Brood en Botter, wat by al die goeie boekwinkels beskikbaar is! Dis ‘n moet hê! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm. Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas! Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas. Besoek www.mediafarm.co.za nou. Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Duration:00:45:04

Ask host to enable sharing for playback control

Kiki

2/13/2023
Kiki het bekendheid verwerf op tiktok gedurende lockdown en so ‘n groot gevolg opgebou. Sy het ‘n baie sterk persoonlikheid en daar is verkeie opinies oor haar veral na die Real Housewives of Pretoria reeks onlangs op Kyknet. As jy dink jy kan haar op som omdat jy haar volg op Tiktok of jy die show gekyk het, dink ek jy moet eers dié episode kyk. Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm. Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas! Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas. Besoek www.mediafarm.co.za nou. Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Duration:01:20:23

Ask host to enable sharing for playback control

Chickenwing

10/7/2022
Chickenwing se ambisie ken geen perke. Niks is van die kaarte af nie. Ten spyte van die struikelblokke op sy pad, pas hy eenvoudig aan en fokus sy visier op die volgende doelwit. Hy het my weer laat besef: Jou houding en ingesteldheid is alles! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm. Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas! Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas. Besoek www.mediafarm.co.za nou. Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Duration:00:59:09

Ask host to enable sharing for playback control

Cameron Saaiman

9/20/2022
Vandat ek hom die eerste keer gesien het is ek ‘n fan van Cameron, hy is jonk, humble en 'n fighter in die ware sin van die woord, maar hy is ook baie volwasse en berekend. As dit nie vir sy ore was nie sou mens dink hy is maar net nog ‘n jong laaitie wat sy weg in die lewe probeer vind, maar hy het ‘n visie en sy planne is agtermekaar en hy sal vir jou sweeties gee! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm. Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas! Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas. Besoek www.mediafarm.co.za nou. Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Duration:01:06:40

Ask host to enable sharing for playback control

Jean Rossouw

9/12/2022
Jean Rossouw het groot geword en bly in die Wildtuin, die man se lewe is NIE soos die average mens s’n nie, met noue onkomings met gevaaarlike diere en ander scary staaltjies wat jou laat dink oor jou eie lewe! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm. Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas! Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas. Besoek www.mediafarm.co.za nou. Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Duration:00:57:53

Ask host to enable sharing for playback control

Leon Schuster

8/4/2022
Dit is vir my ’n ongelooflike voorreg om te kon gesels met die legendariese Leon Schuster. In 2013 toe ek begin het met grappies en dinge, was my hoop om uiteindelik net vir mense te beteken, wat Leon Schuster vir my en duisende ander soos ek, oor amper 50 jaar beteken het. Ek kon met hom gesels oor van my gunsteling pranks en sttories van kleintyd. Ek sal hierdie vir altyd onthou. Geniet dit. Dankie Leon jou YSTER! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm. Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas! Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas. Besoek www.mediafarm.co.za nou. Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Duration:01:22:54

Ask host to enable sharing for playback control

Klein Harry en Victor (Jis ek love dit.)

5/13/2022
Ou Harry het die internet gesmelt met sy skerp sê-goed en eerlikheid. Ons moes net weer met die man opvang en sy boetie het ook sommer 'n paar gedagtes met ons gedeel! Die manne is skerp! Geniet hom! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm. Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas! Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas. Besoek www.mediafarm.co.za nou. Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Duration:00:30:04

Ask host to enable sharing for playback control

Mike Schussler

2/3/2022
Mike Schussler is 'n rock 'n roll ekonoom. Slimmer as 'n boom vol uile en nie bang om vir "The Powers That Be" op die vingers te tik nie. In hierdie episode gesels ons openlik oor die stand van Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte en oor wat die gewone man op straat te doen staan. Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm. Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas! Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas. Besoek www.mediafarm.co.za nou. Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Duration:01:09:38

Ask host to enable sharing for playback control

Ernst Roets

1/27/2022
Ernst Roets kom maak 'n draai by OEN en hy gesels oor burgerregte, Afriforum, skateboarding en sy Afrikaanse heavy metal band! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm. Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas! Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas. Besoek www.mediafarm.co.za nou. Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Duration:01:22:54

Ask host to enable sharing for playback control

John-Laffnie de Jager

1/20/2022
John-Laffnie de Jager het ‘n indrukwekkende CV! Pro tenniesspeler, afrigter, en life coach, ‘n term wat mens baie sien, maar JL se storie is anders! Sy storie gee hom kredietwaardigheid en enige mens sal baat deur tyd met hierdie man te spandeer!! Vat jou tyd en luister hierna, dis petrol vir die jaar! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm. Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas! Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas. Besoek www.mediafarm.co.za nou. Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Duration:01:13:46

Ask host to enable sharing for playback control

Loufi en Rhuwaal

1/14/2022
Loufi se musiek steek graag sy kop uit as die partytjie se gees loop! Na hierdie onderhoud gaan mense anders na sy lirieke en musiek kyk. Loufi en Rhuwaal deel in hierdie episode hulle verlede en foute asook hulle oorwinnings. Hulle hou nie terug nie - hierdie was intense, eerlik en oop. ‘n Bewys dat daar persoonlike versoening en groei is, as jy met jouself eerlik is en jou foute erken. Dit is al hoe n mens kan leer en groei. Dankie vir die gesprek manne - dit was n voorreg. Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm. Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas! Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas. Besoek www.mediafarm.co.za nou. Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Duration:01:03:47

Ask host to enable sharing for playback control

Gavin Swart

11/11/2021
Gavin se day job het nie baie kantoorure nie. Maar dit is baie opwindend en partykeer gevaarlik. Van sy videos op tiktok het miljoene views en ons chat oor wildbewaring en moderne maniere van bewusmaking. Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm. Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas! Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas. Besoek www.mediafarm.co.za nou. Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Duration:00:49:37

Ask host to enable sharing for playback control

Ricus Nel

10/13/2021
Die man met die mooiste naam in die bizz!! En boonop moerse talentvol en nice ook!! Ons het lekker gechat!! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm. Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas! Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas. Besoek www.mediafarm.co.za nou. Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Duration:00:56:23

Ask host to enable sharing for playback control

Peach van Pletzen

10/7/2021
Ek het Peach laaaaaank terug ontmoet met ‘n moerse babalas! Hy is een van die interessantste mense wat ek al ooit ontmoet het en die manier hoe hy sy brand gevestig het is iets besonders. ‘n Man wat jou gaan verras met sy wysheid… great chat gewees! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm. Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas! Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas. Besoek www.mediafarm.co.za nou. Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Duration:00:52:31

Ask host to enable sharing for playback control

Edgar Rathbone

9/30/2021
Ek het Edgar in Ellispark se losie ontmoet en voor ek geweet het wat presies hy doen, het ek klaar geweet hy is ‘n lekker ou. Min wetend hy gaan sulke diep spore in die rugby administrasie van Suid Afrika trap. Ons het lekker gechat en lekker paar koues na die tyd geniet!“ Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm. Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas! Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas. Besoek www.mediafarm.co.za nou. Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet. Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm

Duration:00:41:40