Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Religion & Spirituality Podcas
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
Location:
United States
Description:

Language:
Afrikaans
Website:
https://ttb.twr.org/afrikaans
Paulus vra voorbidding (Efesiërs 6:18-20)
Duration:00:25:12
Soldaat bly op jou pos (Efesiërs 6:14-17)
Duration:00:25:04
Die Christen se wapenrusting (Efesiërs 6:10-13)
Duration:00:25:14
Werkgewers en werknemers (Efesiërs 6:5-9)
Duration:00:24:54
Ouers en kinders (Efesiërs 6:1-4)
Duration:00:25:04
Wees diensbaar en eerbiedig mekaar (Efesiërs 5:22-33)
Duration:00:24:33
Wees aan mekaar onderdanig (Efesiërs 5:21)
Duration:00:25:24
Lei dankie-sê lewes (Efesiërs 5:15-20)
Duration:00:24:47
Lewe as mense van die lig (Efesiërs 5:6-14)
Duration:00:24:19
Oor bitterheid, woede, vuil praatjies (Efesiërs 4:31-5:5)
Duration:00:25:32
Moenie die Gees bedroef nie (Efesiërs 4:28-30)
Duration:00:25:13
Riglyne vir die nuwe lewe (Efesiërs 4:25-27)
Duration:00:24:17
Eise van die nuwe lewe (Efesiërs 4:20-24)
Duration:00:25:33
Hoe die ongeredde lewe lyk (Efesiërs 4:17-19)
Duration:00:24:25
Ampsdraers is gawes aan die kerk (Efesiërs 4:11-16)
Duration:00:24:46
Drie redes om een te wees (Efesiërs 4:4-10)
Duration:00:24:25
Wees geduldig, verdra mekaar (Efesiërs 4:1-3)
Duration:00:25:08
Paulus bid vir die Efesiërs (Efesiërs 3:14-21)
Duration:00:24:41
Die geheimenis is bekend gemaak (Efesiërs 3:1-6)
Duration:00:25:10