Location:
United States
Genres:
Arts & Culture Podcasts
Description:
’n Program waarin kortverhale voorgelees word.
Language:
Afrikaans
Website:
http://www.rsg.co.za/
Episodes
#86
6/24/2014
Anrich Herbst lees Leon van Nierop se kortverhaal VERBEELDING. Gerus op die skakel hieronder en luister na RSG se volgende opwindende reeks. Kortom
Duration:00:19:46
#85
6/17/2014
Hannah Bolswick lees Willemien Brümmer se kortverhaal TOE TOORVOET STILGEWORD HET.
Duration:00:20:29
#84
6/10/2014
Marshell van Heerden lees Eugene Marais se kortverhaal Isak Sluijk.
Duration:00:24:57
#83
6/3/2014
Chris van Niekerk lees Louis Esterhuizen se kortverhaal DAT OP PHILIPPOLIS 'N HOEKERF IS.
Duration:00:12:23
#82
5/27/2014
Susan Beyers lees Dot Serfontein se kortverhaal Ella, Ella, Ella.
Duration:00:12:38
#81
5/20/2014
Martelize Kolver lees Christine Barhuizen-le Roux se kortverhaal Altyd Mooiweer.
Duration:00:22:53
#80
5/13/2014
Chris van Niekerk lees Jaco Jacobs se kortverhaal EEN AAND TYDENS DIE SKOUDANS.
Duration:00:15:07
#79
5/6/2014
Susan Beyers lees Dot Serfontein se kortverhaal TANT MARTJIE.
Duration:00:12:59
#78
4/29/2014
Martelize Kolver lees Riana Scheepers se kortverhaal 'N FAMILIEBYEENKOMS.
Duration:00:12:41
#77
4/22/2014
Frieda van den Heever lees Christine Barkhuizen le Roux se kortverhaal OM TE BÊRE.
Duration:00:12:32
#76
4/15/2014
Sue Pyler lees Anastasia se Vries se kortverhaal TAXI HUIS TOE.
Duration:00:07:23
#75
4/8/2014
Juanita Swanepoel lees Hennie Aucamp se kortverhaal MISS HANNA LUI DIE KLOKKIE.
Duration:00:16:55
#74
3/18/2014
Bergmannetjie van Thomas Deacon en Klein riet allen in die roerkuil van Eugene Marais beide gelees deur Dean Barley
Duration:00:25:38
#73
3/11/2014
Stian Bam lees Chris Barnard se kortverhale GRAMMADOELA KANTIEN en DIE DING MET EVA.
Duration:00:17:22
#72
3/4/2014
Susan Beyers lees Nicole Jaekel Strauss se kortverhaal KOPPIES IN DIE KAS.
Duration:00:28:16
#71
2/25/2014
Anrich Herbst lees PC Haarhoff se kortverhaal FOFELOOI SE SJORSJOR.
Duration:00:18:33
#70
2/18/2014
Martelize Kolver lees se Riana Scheepers se kortverhaal DIE LEKKERSTE BEGRAFNIS IN JARE.
Duration:00:13:43
#69
2/11/2014
Carel Trichardt lees MC Botha se kortverhaal DIE TARENTAAL.
Duration:00:23:27
#68
2/4/2014
Frieda van den Heever lees E. Kotze se kortverhaal SILT VAN DIE AARDE.
Duration:00:27:53
#67
1/30/2014
As deel van RSG se huldiging van die skrywer Hennie Aucamp, wat vandeesmaand 80 jaar oud is, luister ons na 'n argiefopname van 'n voorlesing van sy verhaal WOLF, WOLF, HOE LAAT IS DIT? Dit word voorgelees deur Jan Schutte.
Duration:00:19:55