Corrie se PotGooi-logo

Corrie se PotGooi

Religion & Spirituality Podcasts

DONASIES (https://goo.gl/bwnjHq) Bank ABSA Acc No. 9273950150 Branch Code 632 005 Ref. No. PotGooi BIO My naam is Corrie van Zijl en ek is getroud met Erika en ons het twee kinders, naamlik Eurice en Schané. Eurice is tans ’n gedragsingenieur by ’n...

Location:

South Africa

Description:

DONASIES (https://goo.gl/bwnjHq) Bank ABSA Acc No. 9273950150 Branch Code 632 005 Ref. No. PotGooi BIO My naam is Corrie van Zijl en ek is getroud met Erika en ons het twee kinders, naamlik Eurice en Schané. Eurice is tans ’n gedragsingenieur by ’n groot maatskappy en Schané is ’n adviseur by ’n bekende versekeringsmaatskappy. Ek het my Senior Sertifikaat by Hoërskool Riebeeck in Randfontein verwerf in 1977 en het ná ’n paar jaar in die bankwese myself gaan bekwaam in die Teologie en ook so my diploma in Teologie verwerf by die Aucklandpark Teologiese Seminarium. Ná 27 jaar voltyds in die bediening en ek verskeie gemeentes bedien het, het ek ook ’n ere-erkenning ontvang by die Commonwealth Open University t.o.v. ononderbroke en volgehoue praktykgerigte studies in kommunikasietegniek oor ’n termyn van 15 jaar. Ek is tans in ’n tentmakersbediening betrokke in pastorale berading asook huweliksberading en doen ook huweliksvoltrekkinge. Ek is ook ’n musikant en speel die saksofoon en is baie lief vir genres jazz en blues en doen dit al vir 40 jaar. HUWELIKSBEVESTIGINGS Om Jesus te verkondig in u huweliksvoltrekking, sal ek dit met graagte vir u doen. Besprekings is essensieel asb. by corrie.corrievanzijl@gmail.com of 074 730 0652. My nommer as huweliksbevestiger is V2031.

Language:

Afrikaans

Contact:

+27747300652

Episodes
Ask host to enable sharing for playback control

Die Weegskaal - Deel 2 (Kruis Reformasie Deel 5b)

6/29/2017
Die Weegskaal - Deel 2

Duration:00:05:55

Ask host to enable sharing for playback control

Die Weegskaal - Deel 1 (Kruis Reformasie Deel 5a)

6/29/2017
Die Weegskaal - Deel 1

Duration:00:06:32

Ask host to enable sharing for playback control

Die Seël (Kruis Reformasie Deel 4)

6/6/2017
Pinkster, koms van die Heilige Gees

Duration:00:08:04

Ask host to enable sharing for playback control

Poskaart Of Koevert (Kruis Reformasie Deel 3)

6/3/2017
Filipense 3 - Poskaart Of Koevert

Duration:00:11:44

Ask host to enable sharing for playback control

Hemelvaart Leefstyl (Kruis Reformasie Deel 2)

5/25/2017
Wat is 'n Hemelvaart leefstyl?

Duration:00:08:10

Ask host to enable sharing for playback control

Die Visvangs (Kruis Reformasie Deel 1)

5/6/2017
Koningkrykswonderwerke

Duration:00:08:16

Ask host to enable sharing for playback control

Inleiding (Kruis Reformasie)

4/26/2017
Inleiding to die nuwe reeks - Kruis Reformasie

Duration:00:11:07

Ask host to enable sharing for playback control

Pasga 2017 Nabetragting (Die Onsigbare Gas)

4/24/2017
Pasga nabetragting...

Duration:00:07:37

Ask host to enable sharing for playback control

Pasga 2017 Nabetragting (Die Vier Bekers)

4/18/2017
Pasga nabetragting...

Duration:00:10:28

Ask host to enable sharing for playback control

Pasgafees 2017 Vrydag - Dag 5 (Jesus Seun Van Maria)

4/14/2017
'n Perspektief van die Kruisiging en Opstanding

Duration:00:14:57

Ask host to enable sharing for playback control

Paasfees 2017 Donderdag - Dag 4 (Brood Van Smarte - Deel 2)

4/13/2017
Die fees van ongesuurde brood

Duration:00:08:24

Ask host to enable sharing for playback control

Paasfees 2017 Woensdag - Dag 3 (Brood Van Smarte - Deel 1)

4/12/2017
Die fees van ongesuurde brood

Duration:00:06:19

Ask host to enable sharing for playback control

Paasfees 2017 Dinsdag - Dag 2 (Die Derde Opsie)

4/11/2017
Intog in Jerusalem

Duration:00:08:34

Ask host to enable sharing for playback control

Paasfees 2017 Maandag - Dag 1 (Die Albaste Fles)

4/10/2017
Die Albaste Fles

Duration:00:08:50

Ask host to enable sharing for playback control

Die Lydingstydperk - Deel 5 (Paaseiers)

4/10/2017
Nuwe begin sonder die ou suurdeeg...

Duration:00:08:03

Ask host to enable sharing for playback control

Die Lydingstydperk - Deel 4 (Die Toegangsfooi)

4/6/2017
Jesus is die deur

Duration:00:06:54

Ask host to enable sharing for playback control

Die Lydingstydperk - Deel 3 (Die Anker)

3/29/2017
Vasgemaak en geanker

Duration:00:07:36

Ask host to enable sharing for playback control

Die Lydingstydperk - Deel 2 (Die Ark)

3/23/2017
Die Ark

Duration:00:09:49

Ask host to enable sharing for playback control

Die Lydingstydperk - Deel 1 (Die Gordyn)

3/22/2017
Die Gordyn

Duration:00:08:42

Ask host to enable sharing for playback control

Inleiding Tot Die Lydingstydperk

3/17/2017
40 dae voor Goeie Vrydag 2017

Duration:00:03:38