Die Taleprogram het so ‘n regte patriotiese geur….’n Suid-Afrikaner presteer in vertaalkunde in die buiteland, in Soweto klop Victor se hart sterk vir Afrikaans en Afrikaans dryf ‘n Pretorianer tot poësie.
This show will be available on Wed, Aug 12 at 7PM.