Maat Niekerk is 'n bedryfsielkundige en gewese staandemaglid. Hy is geskei en ’n geswore alleenloper. Hy het voorheen gekonkel vir groot maatskappye en die kapitalistiese bestel. Hy het ’n ommeswaai gemaak en is nou ’n lid van die geheime organisasie...