TuneIn Logo
Ronel Janse van Vuuren
Premium Audiobooks
Breaking the Habit
One immortal. An eternity of boredom.Once upon a time, Odin was worshipped by kings, feared by warriors, and revered as the wisest of the gods.Now?His fellow immortals ignore him, Freyja's cats won't leave him alone, and even Ragnarok sounds less...
Dark Desires
Iron and fae aren't friends.Yet Tasha has no choice but to be in the human realm: her very life is at stake.High School isn't much safer than Faerie, though. Cliques, falling in love and navigating day-to-day activities are dangerous enough without...
Die Herberg
Bloed.Skadu's.Die reuk van 'n ou vyand.As Jagter vir die Hoërraad van Feërie word Kelly gestuur om vreemde verdwynings in die stad van Bremen te ondersoek. Sy bly egter weg van Die Herberg: dit roep na haar teenstrydige aard. Maar soos die spoor dun...
Donker Begeertes
Yster en feë is nie vriende nie.Tog het Tasha geen ander keuse as om in die mense-wêreld te wees nie: haar lewe is op die spel.Hoërskool is egter nie veel veiliger as Feërie nie. Cliques, verlief raak en dag-tot-dag aktiwiteite navigeer, is gevaarlik...
Eens…
Feërie het geheime...’n Koningin met ‘n gebroke hart ontketen haar hartseer oor ’n hele ryk.’n Donker Koning smee planne in die skadu’s.Oerstruwelinge dreig om Feërie uitmekaar te skeur.En deur die eeue heen raak sterflinge en feë verstrengel in...
Knak die Aanwensel
Een onsterflike. 'n Ewigheid van verveling.Eens op 'n tyd is Odin deur konings aanbid, deur krygers gevrees, en as die wysste van die gode geëer.Nou?Sy mede-onsterflikes ignoreer hom, Freyja se katte wil hom net nie met rus laat nie, en selfs Ragnarok...
Once…
Faerie has secrets...A broken-hearted queen unleashes her grief upon an entire realm.A Dark King schemes in the shadows.Ancient rivalries threaten to tear Faerie apart.And throughout the ages, mortals and fae become entangled in stories of love, loss,...