huiDIG-logo

huiDIG

Arts & Culture Podcasts

huiDIG is 'n potgooi waar twee, totaal onbekwame regstudente die Afrikaanse poësie verken. Afrikaanse digkuns, oud en nuut, word in die konteks van vandag geplaas in hierdie lighartige verkenning van die betowerende krag van poësie.

Location:

South Africa

Description:

huiDIG is 'n potgooi waar twee, totaal onbekwame regstudente die Afrikaanse poësie verken. Afrikaanse digkuns, oud en nuut, word in die konteks van vandag geplaas in hierdie lighartige verkenning van die betowerende krag van poësie.

Twitter:

@huiDIG

Language:

Afrikaans


Episodes
Ask host to enable sharing for playback control

Episode 12 - Gedigte wat bibber

5/24/2019
HuiDIG gesels hierdie week in die laaste episode van seisoen een oor gedigte wat bibber. Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidig YouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkf Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig. Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

Duration:00:37:58

Ask host to enable sharing for playback control

Episode 11 - Gedigte Wat Kop Verloor

5/16/2019
HuiDIG gesels hierdie week oor gedigte wat kop verloor. Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidig YouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkf Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig. Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

Duration:00:27:30

Ask host to enable sharing for playback control

Episode 10 - Gedigte wat was

5/10/2019
HuiDIG gesels hierdie week oor gedigte wat was. Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidig YouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkf Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig. Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

Duration:00:42:43

Ask host to enable sharing for playback control

Episode 9 - Gedigte wat protes aanteken

5/3/2019
HuiDIG bring vir jou hierdie week 'n spesiale verkiesingsepisode: Gedigte wat protes aanteken. Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidig YouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkf Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig. Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

Duration:00:47:06

Ask host to enable sharing for playback control

Episode 8 - Gedigte wat in die see swem

4/26/2019
In episode agt van huiDig kyk Michelle en Brigitte na gedigte wat in die see swem. Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidig YouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkf Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig. Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

Duration:00:29:54

Ask host to enable sharing for playback control

Episode 7 - Gedigte wat dig

4/18/2019
In episode sewe van huiDig kyk Michelle en Brigitte na gedigte wat dig. Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidig YouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkf Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig. Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

Duration:00:27:24

Ask host to enable sharing for playback control

Episode 6 - Gedigte wat skoolklere dra

4/11/2019
In episode ses van huiDig kyk Michelle en Brigitte na gedigte wat skoolklere dra. Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidig YouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkf Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig. Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

Duration:00:36:58

Ask host to enable sharing for playback control

Episode 5 - Gedigte wat met mekaar gesels

4/4/2019
In episode vyf van huiDig kyk Michelle en Brigitte na gedigte wat met mekaar gesels en skaamteloos intertekstueel is. Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidig YouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkf Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig. Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

Duration:00:17:45

Ask host to enable sharing for playback control

Episode 4 - Gedigte wat vlieg

3/28/2019
In die vierde episode van huiDIG slaan Michelle en Brigitte hul oë op na gedigte wat vlieg. Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidig YouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkf Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig. Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

Duration:00:28:00

Ask host to enable sharing for playback control

Episode 3 - Gedigte wat die pad vat.

3/21/2019
In die derde episode van huiDIG gesels Michelle en Brigitte oor gedigte wat die pad vat. Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidig YouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkf Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig. Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/

Duration:00:27:50

Ask host to enable sharing for playback control

Episode 2 - Gedigte wat met die maan gepla is

3/14/2019
In die tweede episode van huiDIG gesels Michelle en Brigitte oor gedigte wat met die maan gepla is. Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidig YouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkf Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig.

Duration:00:24:16

Ask host to enable sharing for playback control

Episode 1 - Gedigte wat geel is

3/7/2019
In die eerste episode van huiDIG gesels Michelle en Brigitte oor gedigte wat geel is. Wil jy meer van huiDIG hoor? Volg die skakels hieronder om geen episode mis te loop nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/huidig YouTube - https://tinyurl.com/y2xajfkf Apple Podcasts - Binne kort hier.

Duration:00:23:40