RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes

Hoe kan jy in 2021 jou finansies beter bestuur?

12/1/2021
Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth & Mia Kruger – direkteur van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal

Duration:00:45:17

RSG se Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 26 Januarie 2021

1/26/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:38

. Boere kan al hoe meer vee deur digitale veilings koop

1/26/2021
. Gert Coetsee – stigter van NetAuctions

Duration:00:07:25

Pep se bêrekoop opsie laat jou toe om vreemdelinge in nood te help

1/26/2021
Jaap Hamman – uitvoerende hoof, Pep

Duration:00:07:28

Meer mense wil voltyds van die huis af werk

1/26/2021
Samantha-Jane Gravett – mede-direkteur, Robert Walters Africa

Duration:00:06:35

African Bank lei groot verlies

1/26/2021
Gustav Raubenheimer – waarnemende uitvoerende hoof, African Bank

Duration:00:09:24

Sibanye-Stillwater skenk R200 miljoen vir entstowwe

1/26/2021
Charl Keyter – finansiële hoof, Sibanye-Stillwater

Duration:00:07:57

Markoorsig

1/26/2021
Chantal Marx - hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth

Duration:00:09:31

25/01/21- NPC

1/25/2021
NPC JP Landman - 'n onafhanklike politieke en ekonomiese ontleder

Duration:00:11:15

RSG se Geldsake met Moneyweb – Maandag 25 Januarie 2021

1/25/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:47:28

Tech

1/25/2021
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Duration:00:08:37

Oppenheimer familie nou aandeelhouer van MAS Real Estate

1/25/2021
Martin Slabbert - uitvoerende hoof, MAS Real Estate

Duration:00:06:47

Vlak 3 beperkings kan een uit elke 12 Suid-Afrikaners hul werk kos

1/25/2021
Mike Schüssler – stigter en hoofekonoom, economists.co.za

Duration:00:07:29

Markoorsig: Tencent-sprong ondersteun die JSE

1/25/2021
Theo Vorster - uitvoerende hoof, Galileo Capital

Duration:00:10:45

RSG se Geldsake met Moneyweb – Vrydag 22 Januarie 2021

1/22/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:47:22

Kenners beantwoord luisteraars se vrae

1/22/2021
Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth & Mia Kruger - direkteur van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal

Duration:00:22:00

Dít is hoekom SA meer vir entstowwe moet betaal

1/22/2021
Magda Wierzycka – uitvoerende hoof, Sygnia Asset Management

Duration:00:14:18

Markoorsig

1/22/2021
Mia Kruger – direkteur van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal

Duration:00:09:26

RSG se Geldsake met Moneyweb – Donderdag 21 Januarie 2021

1/21/2021
Ryk van Niekerk – Moneyweb

Duration:00:48:50

Gemmerboere lag al die pad bank toe

1/21/2021
Jaco Oosthuzen – uitvoerende hoof, RSA

Duration:00:04:56