RSG Geldsake met Moneyweb-logo

RSG Geldsake met Moneyweb

Business & Economics Podcasts

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Location:

South Africa

Description:

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Twitter:

@Moneyweb

Language:

Afrikaans


Episodes
Ask host to enable sharing for playback control

Van ’n huis in Parrow tot SA se grootste aanlyn kleinhandelaar

5/23/2024
Frederik Zietsman, uitvoerende hoof van Takealot gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

Duration:00:17:53

Ask host to enable sharing for playback control

Sowat 30 000 ingevoerde gebruikte voertuie kos Suid-Afrika miljarde

5/23/2024
Gary Scott – uitvoerende hoof, Kia Suid-Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter

Duration:00:08:46

Ask host to enable sharing for playback control

'n Geveg is aan die broei tussen MTN en Vodacom

5/23/2024
Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter

Duration:00:08:53

Ask host to enable sharing for playback control

Sowat 30 000 ingevoerde gebruikte voertuie kos Suid-Afrika miljarde

5/23/2024
Gary Scott – uitvoerende hoof, Kia Suid-Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter

Duration:00:08:46

Ask host to enable sharing for playback control

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 23ste Mei 2024

5/23/2024
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Duration:00:50:56

Ask host to enable sharing for playback control

Markoorsig

5/23/2024
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

Duration:00:10:46

Ask host to enable sharing for playback control

Dis Bitcoin Pizza-dag in die kriptowêreld

5/22/2024
Christo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor Bitcoin Pizza-dag. Volg RSG Geldsake op Twitter

Duration:00:06:18

Ask host to enable sharing for playback control

Die verkiesing gaan heel moontlik beleggingsmarkte en die wisselkoers help

5/22/2024
Hannes van den Berg, hoof van Suid-Afrikaanse aandele- en multibatebestuur by Ninety One gesels oor die invloed van die verkiesing op beleggingsmarkte en die wisselkoers. Volg RSG Geldsake op Twitter

Duration:00:06:30

Ask host to enable sharing for playback control

Anglo verwerp ’n derde BHP-aanbod, maar…

5/22/2024
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor BHP se derde aanbod aan Anglo American. Volg RSG Geldsake op Twitter

Duration:00:05:04

Ask host to enable sharing for playback control

Capitec het nou 22 miljoen kliënte, meer as Standard Bank en Absa sáám

5/22/2024
Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor Capitec se aantal kliënte. Volg RSG Geldsake op Twitter

Duration:00:07:57

Ask host to enable sharing for playback control

Southern Sun se rekordjaar spruit uit toeriste in die Kaap

5/22/2024
Marcel von Aulock, uitvoerende hoof van Southern Sun gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

Duration:00:08:49

Ask host to enable sharing for playback control

Inflasie beweeg in die regte rigting

5/22/2024
Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die plaaslike aandelemark, Pick n Pay se handelsverklaring, en inflasiesyfers vir April. Volg RSG Geldsake op Twitter

Duration:00:07:44

Ask host to enable sharing for playback control

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 22 ste Mei 2024

5/22/2024
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Duration:00:47:17

Ask host to enable sharing for playback control

Die Nampo Oesdag trek weer ’n rekord aantal besoekers

5/21/2024
Dr Dirk Strydom, hoof van die Nampo-afdeling by Graan SA gesels oor Nampo 2024. Volg RSG Geldsake op Twitter

Duration:00:05:19

Ask host to enable sharing for playback control

Die verkiesing en my beleggings

5/21/2024
"Jy moet nie belegginsbesluite basseer op politiek nie" – Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria- Oos. Volg RSG Geldsake op Twitter

Duration:00:06:26

Ask host to enable sharing for playback control

Suid-Afrikaners installeer sonstelsels dat dit bars

5/21/2024
DeVilliers Botha van die die Suid-Afrikaanse Fotovoltaïese Vereniging (SAPVIA) gesels oor data uit Eskom se weeklikse statusverslag wat toon dat die installering van daksonkrag klim. Volg RSG Geldsake op Twitter

Duration:00:08:39

Ask host to enable sharing for playback control

TymeBank-kliënte kan nou kontant by spaza-winkels trek

5/21/2024
Die uitvoerende hoof van TymeBank, Coen Jonker sê dit maak baie sin vir 'n Spaza-eienaar om van die kontant uit die kasregister te kry om risiko te vermy. Volg RSG Geldsake op Twitter

Duration:00:07:52

Ask host to enable sharing for playback control

Buitelanders belê fluks in SA

5/21/2024
Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC gesels oor buitelandse beleggings. Volg RSG Geldsake op Twitter

Duration:00:07:49

Ask host to enable sharing for playback control

Die rand amper by R18/$

5/21/2024
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die rand, Transaction Capital se resultate, Coronation wat 'n dividend verklaar, en Alexforbes se handelsverklaring. Volg RSG Geldsake op Twitter

Duration:00:08:58

Ask host to enable sharing for playback control

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 21ste Mei 2024

5/21/2024
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Duration:00:49:57