
Skerwe Van Haar Siel
KarnaS
Sy fris bruingebrande bolyf, gespierde arms... sy lang swart hare wat laag teen sy rug afhang!!! Hoe baie keer het sy nie gewens hy kan haar teen hom vasdruk en se hy is lief vir haar nie. Maar nog elke keer as Kabous van Niekerk na Canaro kyk, was daar vlinders in haar maag. n Paar maande voor haar 19de verjaardag, het iets gebeur, wat al lankal moes gebeur het!. Kabous het geweet een of ander tyd sou dit moes gebeur... 
Duration - 7h 7m. 
Author - KarnaS. 
Narrator - Peet Snyman. 
Published Date - Sunday, 05 January 2025. 
Copyright - © 2025 L. Snyman ©.
Location:
United States
Description:
Sy fris bruingebrande bolyf, gespierde arms... sy lang swart hare wat laag teen sy rug afhang!!! Hoe baie keer het sy nie gewens hy kan haar teen hom vasdruk en se hy is lief vir haar nie. Maar nog elke keer as Kabous van Niekerk na Canaro kyk, was daar vlinders in haar maag. n Paar maande voor haar 19de verjaardag, het iets gebeur, wat al lankal moes gebeur het!. Kabous het geweet een of ander tyd sou dit moes gebeur... Duration - 7h 7m. Author - KarnaS. Narrator - Peet Snyman. Published Date - Sunday, 05 January 2025. Copyright - © 2025 L. Snyman ©.
Language:
Afrikaans
Opening Credits
Duración:00:00:55
Hoofstuk 1 haar drome word waar
Duración:00:30:15
Hoofstuk 2 twee bloes knopies laat hom wonder
Duración:00:30:18
Hoofstuk 3 vonke spat op partytjie
Duración:00:30:19
Hoofstuk 4 skaap oe die enigste getuie
Duración:00:30:13
Hoofstuk 5 die groot geheim
Duración:00:30:18
Hoofstuk 6 paradiso word n paradys
Duración:00:30:18
Hoofstuk 7 die nuwe veearts
Duración:00:30:14
Hoofstuk 8 goud en diamante skitter
Duración:00:30:14
Hoofstuk 9 pa se ernstige vermaning
Duración:00:30:19
Hoofstuk 10 beloftes word afgele
Duración:00:30:19
Hoofstuk 11 delila se spel
Duración:00:30:22
Hoofstuk 12 hul kan hul oe nie glo nie
Duración:00:30:19
Hoofstuk 13 klein wonderwerkie
Duración:00:30:18
Hoofstuk 14 kan skerwe weer heel gemaak word
Duración:00:31:48
Ending Credits
Duración:00:00:38