Podlitiek-logo

Podlitiek

News & Politics Podcasts

Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.

Location:

South Africa

Description:

Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.

Language:

Afrikaans

Contact:

0828385290


Episodes
Ask host to enable sharing for playback control

Ep. 63 - Lesufi Teen Afrikaans, Malema Laat Twitter Dans & Misdadigers Vat Steeds Kans

9/18/2019
In hierdie week se episode kyk Paul Maritz, Ernst van Zyl en Daniël Eloff na Mnr Panyaza Lesufi standpunt oor privaat onderwys instansies, Julius Malema se nuutste sosiale media oproer asook die nuutste misdaadsyfers in Suid-Afrika. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877...

Duration:00:22:26

Ask host to enable sharing for playback control

Ep. 62 - Mugabe Skop Die Blik, Ace Is Ongeskik & Deur Onluste Geruk

9/11/2019
Hierdie week se nuus is gedomineer deur een sentrale tema: Afrika. Hetsy dit gegaan het oor sy ekonomie, sy mense, of sy stabiliteit, hierdie landkolossus wat ons ons tuiste noem, gaan gebuk onder groot vraagstukke. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op...

Duration:00:25:34

Ask host to enable sharing for playback control

Ep. 61 - Tito Wil Vure Blus & Stede Se Onlus

9/5/2019
Met die hutsteken #SouthAfricaShutDown wat die rondte op sosiale media doen, het Podlitiek dit goed gedink om nie, soos ons moederland, hals oor kop by nog ‘n week se bespreking van nuus en gebeur in te boender. Hierdie week is Paul Maritz en Hermann Pretorius aan die woord met ‘n vars insig op die nuutste plaaslike en internasionale opspraakwekkendhede. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ►...

Duration:00:24:58

Ask host to enable sharing for playback control

Ep. 60 - Cyril Vraagsessie Omstrede, IVP Los Sosialisme In Die Verlede & Stryd Om Vryhede

8/28/2019
Die volle Podlitiekspan is terug met 'n lekker groot episode. Ons bespreek sosialisme wat al nader kruip, die IVP se verwerping daarvan asook die stryd vir vryhede in Suid-Afrika. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op SoundCloud ►...

Duration:00:33:50

Ask host to enable sharing for playback control

Ep. 59 - Vroue In Die ANC - Amp, Probleme Vir Cyril - Kamp, IMF Of Beursie - Kramp

8/20/2019
Soos Sylvester Stallone in elke Rocky-film, is Podlitiek hierdie week terug vir nog ‘n rondte in die ring. Hierdie week is Paul Maritz, Hermann Pretorius, en Ernst van Zyl agter die mikrofone, met die nuutste plaaslike en internasionale nuus en kommentaar. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op Castbox ►...

Duration:00:26:41

Ask host to enable sharing for playback control

Ep. 58 - NGV Kort Salf, Cyril Help Homself & Ramaphosa Se Jaar En 'n Half

8/13/2019
Hierdie week is dit agttien maande sedert Cyril Ramaphosa ingehuldig is as president. Tydens hierdie episode word daar gekyk na Ramaphosa se presidensie en waar hy misluk het en twee spesifieke gevalle waar hy goeie aanstellings gemaak het. Daar word ook gefokus op die betogings in Hong Kong en wat dit in die breër geo-politieke vir die wêreld beteken. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ►...

Duration:00:28:05

Ask host to enable sharing for playback control

Ep. 57 - Openbare Beskermer Pleit, Grondverslag Bring Verwyt, Nog VSA Skietterye

8/6/2019
Die Amerikaanse outeur Simon Sinek het eenkeer gesê dat meer inligting onder alle omstandighede beter is as minder inligting - juis om die rede van meer inligting, en beter begrip van die beskikbare inligting, is Podlitiek ‘n bietjie meer as ‘n jaar gelede op die been gebring. Hier word braaivleisgesprekke oor die land, sy nuus, en sy politiek maklik en lekker gemaak, met vier jong stemme wat saamstem en verskil oor alles en nog wat. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat...

Duration:00:30:06

Ask host to enable sharing for playback control

Ep. 56 - Grondwetverslag Sonder Raad, ANC Deur Binnestryd Geskaad & Zille Kry ‘n IRV Mandaat

7/31/2019
In hierdie week se episode kyk Ernst van Zyl, Hermann Pretorius en Paul Maritz na die nuuste nuusgebeure van die afgelope week. Die kollig word geplaas op die nuwe verslag deur die raadgewende kommittee op grondhervorming, die ANC se interne stryde wat al duideliker word asook Helen Zille wat by die IRV aangesluit het. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify...

Duration:00:25:09

Ask host to enable sharing for playback control

Ep. 55 - Openbare Beskermer Geboek, Floyd Se Besoek & Johnny Clegg Groet

7/23/2019
Vandag in die ateljee is Hermann Pretorius, Paul Maritz en Daniël Eloff, en die span bespreek die afgelope week se grootste nuusgebeure. In hierdie episode word daar gekyk na die omstredenheid rakende die magdom gebeure waar die Openbare Beskermer betrokke is, Floyd Shivambu se beweerde ontmoeting met Johan Rupert asook Johnny Clegg se afsterwe. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple...

Duration:00:28:11

Ask host to enable sharing for playback control

Ep. 54 - Weermag Ontplooi, Zuma Gelooi & Is Mandela Nog Rooi

7/16/2019
In die gees van Nelson Mandela dag het die Podlitiek-span 25 minute van hul 67 minute van gemeenskapsdiens toegewy om vir jou die afgelope week se nuutste nuus te bring. In hierdie episode kyk Paul, Ernst en Daniël na die ontplooiing van die weermag in die Kaapsevlakte, oud-president Zuma se getuienis by die Zondo-kommissie en laastens word die nalatenskap van Nelson Mandela onder die vergrootglas geplaas. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop...

Duration:00:25:43

Ask host to enable sharing for playback control

Ep. 53 - EFF Rommel, ANC Se Twitter Geskommel & Grondonteiening Oorrompel

7/10/2019
Soos wat skole en universiteite heropen, blyk dit vir die Podlitiek-span asof die Suid-Afrikaanse nuussiklus ook uit sy effense hibernasie ontwaak het, en soos ‘n honger beer die strate van Suid-Afrika op en af loop op soek na iets om te verorber. Gelukkig was daar hierdie afgelope week ‘n paar werklik sappige stories, wat vertel en gesels nodig gehad het. Vrees nie, Podlitiek-luisteraar - alle sappige stories word inderdaad in diepte bespreek. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie...

Duration:00:27:31

Ask host to enable sharing for playback control

Ep. 52 - Ace Se Stryd, Weermag Se Uniform Beleid & G20 Verwyt

7/3/2019
In ‘n nuusweek wat oorheers is deur internasionale stories soos die G20 en President Dondald Trump van die VSA se besoek aan Noord Korea, gaan vind die Podlitiek-span die stories wat in die krake weggesteek word, en van die voorblaaie weggehou word. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op Castbox ►...

Duration:00:29:20

Ask host to enable sharing for playback control

Agter die Skerms - #2 Afrikaans, alternatiewe media & die toekoms van die jeug

6/30/2019
In hierdie episode gaan ons bietjie agter die skerms by Podlitiek en voer 'n lekker informele gesprek oor Afrikaans en die onderwys, die rol van alternatiewe media asook die toekoms van ons jeug in Suid-Afrika. Skakel in om na hierdie lekker sitkamergesprek te luister. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f Podlitiek op Castbox ►...

Duration:00:42:18

Ask host to enable sharing for playback control

Ep. 51 - SONA Rigtingloos, Phumzile Boos & Mkwebane Sonder Troos

6/25/2019
Daar is, na oorlewering, ‘n Chinese groet wat lui: “mag jy in interessante tye leef” - of dit ‘n seëngroet of ‘n vloekgroet is, sal die ontvanger maar self moet bepaal. Dit kom hierdie week weer duidelik na vore dat Suid-Afrikaners tans in interessante tye leef. In hierdie episode kyk die span na die onlangse staatsrede, Phumzile van Damme se Twitter uitbarsting asook die Openbare Beskermer se voortdurende stryd met Cyril Ramaphosa. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat...

Duration:00:22:13

Ask host to enable sharing for playback control

Ep. 50 - Zindzi Twitter Tirade, Privaatsekuriteitsdade & Magashule Se Skade

6/18/2019
Soos wat faksionalisme binne in die ANC woed en elke groepie sy plekkie na afloop van die nasionale verkiesing probeer vind, bring Podlitiek ‘n vars perspektief op die nuutste plaaslike en internasionale politieke sake. Hierdie week kyk Daniël, Ernst en Paul oudergewoonte na die stories wat hulle oog gevang het, en pak dit vir die luisteraar uit. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ►...

Duration:00:28:11

Ask host to enable sharing for playback control

Onderhoudreeks Ep. 14 - Steve Hofmeyr

6/13/2019
In die ateljee het Podlitiek in hierdie onderhoudepisode vir Steve Hofmeyr. Tydens die gesprek gesels die span met Steve oor sensuur op sosiale- en hoofstroom media, sy persoonlike politieke ontwikkeling asook emigrasie. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877 Podlitiek op SoundCloud ►...

Duration:00:32:59

Ask host to enable sharing for playback control

Ep. 49 - Geloof En Die Staat, Ekonomie Geskaad & Selfe Verlaat

6/11/2019
In hierdie vol episode van Podlitiek pak die span die afgelope week se groot nuusgebeure aan. Ernst, Paul en Daniël bespreek die skeiding tussen die kerk en staat, Suid-Afrika se rampspoedige ekonomiese beleide asook James Selfe wat as Federalehoof van die Demokratiese Alliansie bedank het. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ►...

Duration:00:31:11

Ask host to enable sharing for playback control

Ep. 48 - Lesufi Se Fopnuus, Almal Vir Patricia Vies & EFF Sê Vir Manuel Skuus

6/4/2019
In ‘n week waartydens ‘n nuwe kabinet aangekondig is, Gauteng LUR’e soos stoele rondgeskuif het, en groot hofuitsprake gemaak is bring Podlitiek oudergewoonte aan die luisteraar ‘n opsomming van ‘n paar groot nuusgebeure, met relevante kommentaar daarby aangehaak. Hierdie week ondersoek die Podlitiek-span van Ernst, Paul en Daniël die kabinet, die EFF se verlies in die hof, en die rondskuiwery van Panyaza Lesufi. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode...

Duration:00:25:05

Ask host to enable sharing for playback control

Ep. 47 - Die Inhuldiging Is Lank, Zuma En Die Regsbank & Moakes Bedank

5/29/2019
Na afloop van die inhuldiging van President Cyril Ramaphosa keer die Suid-Afrikaanse politieke siklus weer terug na sy ou normaal. Hierdie week ondersoek die Podlitiek-span van Ernst, Paul en Daniël juis hierdie inhuldiging, en ‘n paar ander gebeure wat die afgelope week se nuus gedomineer het. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ►...

Duration:00:27:46

Ask host to enable sharing for playback control

Ep. 46 - Zille Laat Twitter Ruk, En Lesufi Laat Gauteng Verstik.

5/22/2019
In vandag se episode van Podlitiek kyk Daniël Eloff, Ernst van Zyl en Paul Maritz na die nuutste nuusgebeure in die Suid-Afrikaanse politieke sfeer en fokus op Helen Zille se Twitter kaskenades, Panyaza Lesufi se stryd teen Afrikaans en die kritiek teen die Openbare Beskermer. Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877...

Duration:00:22:49