TuneIn Logo
Pretoria FM
21.4K Favorites
Ask host to enable sharing for playback control
Play Button
More Information
Stations
Play Button
Pretoria FM
Jozi - Die Piesangskille
UP NEXT:
6:30am
Landbou
Favorite
Share
More
7am
Impak
Favorite
Share
More
8am
Wats Luus
Favorite
Share
More
9am
Huis Toe
Favorite
Share
More
See More
Shows
Agt tot Tien Kantien
Skuif nader vir heerlike gesels en inspirasie in Agt-tot-tien kantien saam met Esmarie Yssel.
Deurnag
Die dag is nog lank nie verby nie. Sluit die aand af op Pretoria FM met ons laataand uitsendings van 22:00 - 00:00
Huis Toe
Weeksmiddae van 15:00 tot 18:00 kry jy ‘n volledige oorsig van die belangrikste plaaslike en internasionale nuus, aktualiteit, interesanthede en 'n dubbeldosis lag en pret saam met Antowan.
Impak
Elke weeksdag tussen 13:00 en 14:00 kan jy nader skuif vir Impak, saam met Esté Gross. Die uurlange nuusprogram is propvol dinge wat jy moet weet, en beloof om jou in te lig, op te voed en te vermaak.
Koffie met Carla
Koffie met Carla sal sommer vroegdag al ‘n glimlag op jou gesig sit. Onthou om op ‘n Dinsdag om 10:30 in te skakel wanneer ons regskwessies bespreek. Op ‘n Donderdag is dit tyd vir mediese sake. Die program is daagliks gevul met interessanthede en...
Landbou
‘n Boer maak ‘n plan, en Landbou is waar die planne gedeel word. ‘n Program vir elke verbruiker en verbouer. Mia Slabbert bring die jongste landbounuus vanuit al die uithoeke van die wêreld.
My Saterdag op Pretoria FM
Begin jou naweek op die regte noot met MySaterdag, Luister na inspirasie stories, tuinmaakwenke en lekker naweekmusiek en maak seker jou Saterdag is elke Saterdag 'n hoogtepunt!
Nuusweek
Daardie eerste koppie koffie in die oggend smaak net lekkerder saam met Nuusweek. Begin jou oggend vars en vrolik saam met die Nuusweekspan. Kry die jongste nuus heel eerste.
Pretoria FM
Aandag alle naguile! Bly ingeskakel vir Pretoria FM se deurnaguitsendings. Luister na 'n wye keur van musiek en gewilde programme.
Saterdag met Pieter
Dinge raak al hoe lekkerder op Pretoria FM soos die naweek aanbreek. Elke Saterdagmiddag van 11:00 – 17:00, kan jy die naweek geniet in die geselskap van Pieter Cloete. Vind uit waar in die land hy homself bevind met elke buite-uitsending en skuif...
Saterdagaand
Saterdagaand in die geselskap van Pretoria FM met alles wat jy nodig het om te ontlaai.
Sondag
Luister gerus elke Sondag na programme soos "Kerk aktueel aangebied deur Martin Jansen gevolg deur Diep liriek en Sondagkeur saam met Esté Gross". Om 12:00 is dit tyd vir geestelike musiek in "Jubel. Ons raak nostalgies om 14:00 met die program...
Vanaand met Pienaar
Sluit die dag af op die regte noot. Geniet die geselskap en musiekkeuses van Pienaar Lochner, Maandag tot Vrydag van 18:00 – 22:00. Maak veral seker dat jy na die gewilde program, “My Bosveldvuurtjie, my musiek en ek” luister op Maandae om 21:00,...
Wats Luus
Vermaak vir oud en jonk saam met Révan, weeksdae van 14:00-15:00. Hy kuier gereeld met interessante gaste.