Ratels-logo

Ratels

12 Favorites

More Information

Location:

Johannesburg, South Africa

Description:

Die ouens van Ratels probeer nog die nuus oor Jorrie verwerk, maar hulle besef ook dat hy met 'n ander doel Ratels toe gekom het. Presies wat is sy sending? Jan-Lourens en Pauline wil lankal sê dat hulle verlief is op mekaar. Vanaand neem hulle uiteindelik die groot besluit.

Language:

Afrikaans


This show will be available on Mon, Sep 25 at 1:40pm.