TuneIn Logo
Radio Sonder Grense
71.8K Favorites
Ask host to enable sharing for playback control
Play Button
More Information
Stations
Play Button
Radio Sonder Grense
Dis Opera
UP NEXT:
5:55pm
Laataandmeditasie
Favorite
Share
More
6pm
Berading
Favorite
Share
More
7pm
Leeskring
Favorite
Share
More
7:30pm
Sterre En Planete
Favorite
Share
More
See More
Shows
AAndmeditasie
‘n Inspirerende en ‘n bemoedigende boodskap.
Aandmusiek
Musiek van RSG se speellys.
Afrikaans Onbeperk
Slegs Afrikaanse musiek word in hierdie program gehoor.
Al Daai Jazz
Johannesburg, South Africa
Befonk
Befonk gaan oor alles wat vir jongmense (almal jonger as 25!) saak maak.
Befonk
Christine Wessels gesels met ‘n top presteerder aan die Universiteit van Stellenbosch ten spyte van moeilike omstandighede, Aniska Bronkhorst. Sy kuier saam met twee jong entrepeneurs, Michael Fox en Rita Pienaar, en gesels weer met die vyfde dan...
Berading
'n Sielkundige help luisteraars met hulle probleme.
Blues Na 11
'n Program met plaaslike en internasionale Bluesmusiek.
Boekvoorlesing
Voorlesing van 'n roman met die komplimente van die skrywer en die uitgewer. Die voorlesing word vanaand om 19:30 herhaal.
Brekfis Met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met nuus oor kontreigebeure, kompetisies en musiek.
Countryklanke
'n Program vir liefhebbers van countrymusiek.
Die Tale Wat Ons Praat
Die Taleprogram het so ‘n regte patriotiese geur….’n Suid-Afrikaner presteer in vertaalkunde in die buiteland, in Soweto klop Victor se hart sterk vir Afrikaans en Afrikaans dryf ‘n Pretorianer tot poësie.
Dieremaniere
'n Veearts beantwoord luisteraarsvrae oor die interessante maniere van hulle troeteldiere.
Dis Gospel
Kontemporêre gospelmusiek.
Dis Klassiek
Die eerste uitvoering van die Sifmonie no. 4 in D mineur, opus 120 van Robert Schumann was op 6 Desember 1841. Dit was Schumann se pa en komponiste soos Beethoven, Schubert en Mendelssohn wat Schumann laat besluit het om musiek sy loopbaan te maak....
Dis Opera
'n Groot verskeidenheid opera- en liedermusiek vir die fynproewer.
Ekoforum
'n Program oor natuurbewaring.
Elsenburgforum
Nuus oor gebeure in die landbousektor.
Gelukwense Aan Bejaardes
Verjaarsdagwense aan bejaardes wat 90 jaar en ouer is. Gelukwense kan gefaks word aan (011) 714-6445 of gepos word aan Posbus 91312, Auckland Park, 2006.
Goeiemore Op Rsg
RSG help jou opstaan met die jongste nuus, op-en-wakker musiek, interessante geselsies en die weervooruitsigte vir die res van die dag.
See More