Wildebees Radio-logo

Wildebees Radio

3 Favorites

Wildebees Radio is ’n gemeenskapsradiostasie wat in Vaalwater, Limpopo ontstaan het met een doel voor oë: om ’n stem aan ons gemeenskap te gee en mense met mekaar te verbind. Wildebees Radio is vir die gemeenskap, deur die gemeenskap. Ons wil...